Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Azure on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

111 Azure on the Bay is 'n moderne woonstel in Big Bay wat een van Kaapstad se gewildste vakansiebestemmings is.

Die selfsorgwoonstel is vir 2 gaste geskik en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het kontemporêre afwerkings en 'n kombuis wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die leefarea wat gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste het. Gaste moet hulle eie intekenbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure on the Bay, Hang Ten-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2d16ebe8767a6f914a2d6b0a1d2319d11f3da83f88a40f9583b9e2335863113c7631330c72c08e0756f9ae777848432e8a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) Azure on the Bay Hang Ten Drive 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7919107 18.4594739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang