Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Memories

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 655 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

111 Memories bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kontemporêre strandhuis in die De Kelders-woonbuurt in Gansbaai. Die huis bied asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en die omliggende berge, en 'n bietjie walviskyk kan direk vanaf die balkon gedoen word. Die huis is net 'n entjie se stap van die kuslyn, die Klipgatgrotte en Die Plaat Natuurreservaat en die strand af geleë.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Op die eerste verdieping het die groot hoofslaapkamer 'n populierhout handgemaakte koninggrootte-bed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers is op die grondvloer en het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n puik vervaardigde kopstuk van populierhout en bedkassies. Al 3 slaapkamers op die onderste verdieping het toegang tot 'n aangrensende badkamer met 'n bad en stort. 'n Derde badkamer met 'n stort en toilet is in die TV-sitarea op die grondvloer geleë.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis en -eetarea op die boonste verdieping, en 'n ruim sitkamer met 'n kaggel. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, gasstoof, 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster, en 'n lugbraaier, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gerief.

Die sitkamer maak oop op 'n groot balkon en sitarea met lieflike uitsigte oor die see en bergreeks oor Walkerbaai. Die huis bied oorgenoeg binne- en buite-onthaalareas vir familie en vriende om bymekaar te kom en te braai, om rondom die swembad te ontspan, of maaltye te geniet op die omheinde buite-eetarea wat oor die swembad uitkyk.

Bykomende kenmerke sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, WiFi en strandhanddoeke in. Vir parkeerplek is daar opritparkeerplek vir 2 motors.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 111 Memories het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 111, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92acf3af18d1e4ee456aaed82a6f430d67f0bd03c8f4bd650c96b366bdcb2d75be958e9e905867047612c294a17779ee033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 655 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 111 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.557631 19.363592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang