Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 On De Ruyter

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Loreal H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklik, rustig, veilig en die moeite werd. Ek het my tydjie by 111 On De Ruyter vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Goeiedag Loreal. Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Hestria.

Jeneane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Huis weg van die huis. Dit was 'n baie lekker verblyf, en sal definitief weer van die perseel gebruik maak. Die hele proses was uiters gerieflik, die plekkie was skoon en netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Goeiedag Jeneane Baie dankie vir die goeie verslag. Ons probeer om alles so gerieflik as moontelik te maak. So bly julle het dit geniet, ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom. Groete Hestria.

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, stil, pragtig, vreedsaam. Ja, dit was baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en veilig. Baie skoon, netjies, veilig en waarde vir geld, lekker geslaap. Sal weer gebruik maak van dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Beste Adri Baie dankie vir die goeie kliënte verslag. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Hestria.

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Kan beslis aanbeveel word. Ons het die kuier geniet, alles in orde gewees en vriendelike ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Beste Hannelie Baie dankie vir die goeie gaste verslag. Ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om jul binnekort weer te ontvang. Groete. Hestria.

Jacques S
1 nag
4.8
Feb 2024

Was om aan te beveel. Netjiese fasiliteit met vriendelike diens. Baie hulpvaardig en hulle doen moeite. Ek sou net verkies het dat die twee enkelstoele in die leefarea vervang word met 'n bank sodat pare langs mekaar kan sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Beste Jacques, baie dankie vir die goeie kliëntresensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hestria.

Natalie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker. Ons het baie lekker gekuier, sou net 'n bank verkies het as die 2 enkelstoele.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hestria
111 On De Ruyter
Beste Natalie Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die verslag te doen, dit word opreg waardeer. Hoop om jou gou weer te sien. Groete. Hestria.

Adam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Skoon en netjiese plekkie. Baie gasvry ontvang. Heerlike beskuit en genoeg melk. Baie lekker gebly dankie. Gasvry ontvang en besorgd om te weet of alles reg is. Sal beslis weer daar tuisgaan. Heerlike beskuit en genoeg melk vir die lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hestria
111 On De Ruyter
Beste Adam Baie dankie vir die goeie kliënt resensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Hestria.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hestria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c61784d5b327bc615d13e259b6f5d0022023024d3d6a0ae69b3aa86e49586e4a1bf020d16ba6744153821535d780b3c9fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 111 De Ruyter Drive Strandvale 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.095579300845 18.835275884763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang