111 On De Ruyter
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hestria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Loreal H - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig, veilig en die moeite werd.
111 On De Ruyter se terugvoer
Goeiedag Loreal.
Ons is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Hestria.
Jeneane P - Apr 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
111 On De Ruyter se terugvoer
Goeiedag Jeneane
Baie dankie vir die goeie verslag. Ons probeer om alles so gerieflik as moontelik te maak.
So bly julle het dit geniet, ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.
Groete Hestria.
Carmen S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, pragtig, vreedsaam.
Adri S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
111 On De Ruyter se terugvoer
Beste Adri
Baie dankie vir die goeie kliënte verslag. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Hestria.
Hannelie S - Feb 2024
Algehele gradering
Kan beslis aanbeveel word.
111 On De Ruyter se terugvoer
Beste Hannelie
Baie dankie vir die goeie gaste verslag. Ek is so bly julle het dit geniet.
Ons sien uit daarna om jul binnekort weer te ontvang.
Groete.
Hestria.
Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Was om aan te beveel.
111 On De Ruyter se terugvoer
Beste Jacques, baie dankie vir die goeie kliëntresensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hestria.
Natalie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
111 On De Ruyter se terugvoer
Beste Natalie
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons die verslag te doen, dit word opreg waardeer.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete.
Hestria.
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie. Baie gasvry ontvang. Heerlike beskuit en genoeg melk.
111 On De Ruyter se terugvoer
Beste Adam
Baie dankie vir die goeie kliënt resensie. Dit was so 'n plesier om julle as gaste te hê.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Hestria.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang