Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 On De Ruyter

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

111 On De Ruyter is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Strand. Dit is naby die strand, lieflike wynplase en is ongeveer 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookplaat, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n etenstafel met stoele. WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe buite en sitplek met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Loreal H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig, veilig en die moeite werd. Ek het my tydjie by 111 On De Ruyter vreeslik baie geniet.
Jun 2024
Jeneane P
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Dit was 'n baie lekker verblyf, en sal definitief weer van die perseel gebruik maak. Die hele proses was uiters gerieflik, die ...
Sien meer
Apr 2024
Carmen S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, pragtig, vreedsaam. Ja, dit was baie baie lekker.
Apr 2024
Adri S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Baie skoon, netjies, veilig en waarde vir geld, lekker geslaap. Sal weer gebruik maak van dienste.
Mrt 2024
Adam S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese plekkie. Baie gasvry ontvang. Heerlike beskuit en genoeg melk. Baie lekker gebly dankie. Gasvry ontvang en besorgd om te weet of all...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hestria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 111 On De Ruyter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c61784d5b327bc615d13e259b6f5d0022023024d3d6a0ae69b3aa86e49586e4a1bf020d16ba6744153821535d780b3c9fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 111 De Ruyter Drive Strandvale 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.095579300845 18.835275884763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang