Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 On De Ruyter

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

111 On De Ruyter is 'n eenheid geleë op dieselfde eiendom waar die eienaar in Strand woon en is naby die strand, en lieflike wynplase, en is ongeveer 20 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n keramiekplaat, 'n mikrogolfoond, alle eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke met 'n TV met premium DSTV-kanale en 'n etenstafel met stoele. Wi-Fi is beskikbaar.

Buite: gaste het toegang tot braaigeriewe en sitplek wat oor die tuin uitkyk. Gaste word veilige parkeerplek op die perseel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 111 On De Ruyter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hestria Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 111 On De Ruyter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ruyter-rylaan 111, Strandvale, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c61784d5b327bc615d13e259b6f5d0022023024d3d6a0ae69b3aa86e49586e4a1bf020d16ba6744153821535d780b3c9fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 111 De Ruyter Drive Strandvale 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.095579300845 18.835275884763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang