111 On Heide
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Esta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Magda S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons was hartlik verwelkom deur die eienaars. Baie vriendelik en hulpvaardig.
111 On Heide se terugvoer
Beste Magda, baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Leonie V - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
111 On Heide se terugvoer
Beste Leonie, baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Riaan A - Nov 2023
Algehele gradering
Moeiteloos en gemaklik.
111 On Heide se terugvoer
Beste Riaan. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Theunis L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goeie kliëntediens en goeie waarde vir geld.
111 On Heide se terugvoer
Beste Theunis. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek
Nicola V - Feb 2023
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Lees meer111 On Heide se terugvoer
Beste Nicola. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Diff D - Jan 2023
Algehele gradering
Beste akkommodasie in Danabaai.
Lees meer111 On Heide se terugvoer
Beste Diff.
Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Izak B - Jan 2023
Algehele gradering
Het lekker gebly.
111 On Heide se terugvoer
Beste Izak. Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek.
John L - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, moderne verblyf met konstante warm water, en internetverbinding, selfs deur loadshedding.
Lees meer111 On Heide se terugvoer
Beste John. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Natasha D - Okt 2022
Algehele gradering
Beste akkommodasie, perfek vir gesin van 4.
111 On Heide se terugvoer
Beste Natasha.
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.
Sjanél V - Okt 2022
Algehele gradering
What a gem!
111 On Heide se terugvoer
Thank you Sjanél, for your very kind comments.
It was our pleasure to host the team and we also enjoyed you staying with us.
We look forward to seeing you in the near future.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heideweg 111, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang