Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 On Heide

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Ons was hartlik verwelkom deur die eienaars. Baie vriendelik en hulpvaardig. Baie lekker gebly, geen klagtes nie. Die uitkoms by die plek was bietjie moeilik as jy 'n groot kar het en wil ry, maar die gasheer het my seun mooi reg gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Magda, baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Leonie V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut fantasties. Beste verblyf en die gaafste eienaars. Kan die plek met 'n oop gemoed aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Leonie, baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Riaan A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Moeiteloos en gemaklik. Gasheer en gasvrou het ons hartlik ontvang, hulle het ook ons toegelaat om later uit te boek. Blyplek was puik en alles is daar om gemaklik te bly. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Riaan. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Theunis L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Baie goeie kliëntediens en goeie waarde vir geld. Woonstel was netjies en baie skoon. Alle geriewe was beskikbaar. Werklik baie goeie waarde vir geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Theunis. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek

Nicola V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hoogs aan te beveel. Stil omgewing. Veilige parkering. Keurige minimalisme. Modern, ruim en hope pakplek in kombuis en kamers. Besonder skoon en netjies met geen beurtkrag nie en onbeperkte WiFi. Willem en Sonja is aangename en innemende mense en het ons baie vriendelik ontvang en ingelig oor die omgewing en eetplekke. Hulle het deurgaans gesorg dat ons alles het wat ons nodig gehad het vir 'n lang verblyf (14 nagte), maar het ons privaatheid gerespekteer en glad nie onnodig inbreuk gemaak nie. Baie goeie kwaliteit matrasse, kussings en bedlinne (en vars, skoon beddegoed na 'n week se verblyf). Sjokoladestafies en lekker peuselgoedjies was 'n aangename verrassing asook toiletware in badkamer en alles ekstra wat nodig is in kombuis wat ons nie verwag het nie. Gasstoof waarop ons lekker kos gemaak het. Heerlike ruim badkamer. Groot inloopstort (gas) wat werk! Ons het ons verblyf baie geniet, en dit was heerlik om na elke dag se doenighede terug te kom na 'n gerieflike plek om behoorlik te rus. Dankie Willem en Sonja, julle verdien 5 X 5 sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Nicola. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Diff D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beste akkommodasie in Danabaai. Ten spyte van ons veranderings in besprekingsdatums het Sonja ons steeds ge-akkommodeer en gehelp op baie kort kennisgewing. Die eenheid is ruim, skoon en luuks toegerus en ons is hartlik verwelkom. Loadshedding het ook geen impak aangesien die eenheid met 'n inverter en gasgeiser toegerus is. Ons onbeholpenheid met die mikrogolfoond is ook in japtrap deur Willem (gasheer) uitgesorteer. Voorwaar 'n plesier om in die eenheid te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Diff. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Izak B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Het lekker gebly. Alles wat jy nodig het, 'n braaiplek, 'n parkeerplek, 'n slaapplek, rugsteun-krag, en 'n TV met Netflix (bring net jou eie password) vir later in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Izak. Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons sien uit na julle volgende besoek.

John L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Pragtige, moderne verblyf met konstante warm water, en internetverbinding, selfs deur loadshedding. Ons verblyf met 2 kinders, onder die ouderdom van 15 jaar, was baie lekker en aangenaam, teen 'n baie bekostigbare tarief vir die 6 dae wat ons die verblyf gebruik het. Die feit dat ons deur fase 6 beurtkrag, nog steeds warm water en selfs internetverbinding, gehad het, was 'n baie groot pluspunt en het dit die verblyf, baie vergemaklik. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik, en het ons soos ou vriende laat voel, en geen moeite ontsien om ons verblyf te vergemaklik nie. Hulle het selfs vir ons 'n paar interessante plekke voorgestel om te besoek. Dit is in 'n rustige area geleë, wat ons na die dag se besige skedule, baie kon waardeer. Ons sal 111 on Heide met vrymoedigheid aanbeveel, en beslis weer van die verblyf gebruik. Hiermee wil ons dan ook ons dank aan die eienaars deurgee vir die heerlike tyd saam met julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste John. Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Natasha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Beste akkommodasie, perfek vir gesin van 4. Sonja en Willem is voorwaar die beste gashere en het ons onmiddelik tuis laat voel. Hul woonstel is netjies en smaakvol toegerus en regtig een groot plesier gewees vir my twee tienerseuns. Gemaklike beddens was ons voorkeur en dit het ons verwagting oortref. Ons sien julle definitief weer in die nabye toekoms en die 4-poot familie, Milo en Cindy was net so vriendelik en het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Beste Natasha. Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Sjanél V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

What a gem! We're only sorry that our stay was so short. Sonja and Willem have a gem here: It is a beautifully furnished and functional space, everything you could need and want. We hardly even noticed the loadshedding thanks to their gas appliances and inverter for the Wi-Fi. The hosts were incredibly accommodating and made us feel right at home. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esta
111 On Heide
Thank you Sjanél, for your very kind comments. It was our pleasure to host the team and we also enjoyed you staying with us. We look forward to seeing you in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Esta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heideweg 111, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f652b29bb93ce01b4093fe1ebe424615d34be8694be5cdf52d807792f92f60ec603cf74f6f66bc8184461e2961bdbdd44e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 111 Heide Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.2033295 22.0363425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang