Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Rose and Ale

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af is, maak dit ook ideaal vir sakereisigers.

Die 7 individueel versierde eenhede is toegerus met al die nodige geriewe om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Perkallinne, snoesige handdoeke en Persiese matte dra alles by tot die styl en gerief. Die eenhede sluit ook kombuise wat ten volle toegerus is, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale in.

Ander geriewe by Rose and Ale sluit 'n swembad, klimraam, braaiplek en veilige parkeerplek in. Dit is ook troeteldiervriendelik.

Gonubie self het 'n kalm, ongerepte strand met gewilde visvang- en branderplankry-plekke.

Let asb. daarop dat ons 'n familie-vriendelike instansie en laat nie samekomste of partytjies by die akkommodasie toe nie. Ons laat ook nie buitebesoekers toe nie. Dit is vir die gerief en veiligheid van ons gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Bram Ronnie J
Gesin met tieners
5.0
Added pleasure to our trip. So convenient! We loved it. Very enjoyable. The staff was cordial and ready to help when needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Ons het baie lekker gebly. Eenheid was skoon en netjies. Baie veilig, voertuig word binne erf parkeer agter 'n elektroniese hek. Baie vrie...
Sien meer
Jul 2023
Kotie K
5.0
Baie gerieflik, netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en deurentyd beskikbaar. Die ligging is goed en dit was heerlik vir ons as familie o...
Sien meer
Apr 2023
Elmar V
5.0
Netjies, skoon en stil, geen probleme met enige iets gehad nie en kon lekker slaap. Plek is baie netjies en skoon en maklik om te kry. Sal elke keer d...
Sien meer
Apr 2023
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf. Baie netjies en skoon. Ons het by The Red Door gedeelte gebly, alles is skoon en die plek is nuut oorgedoen. Goed geleë so ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink 111 Rose and Ale het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjU0MjE0LWVjOWEtNDBjOS1hNDQ2LTg2Y2FhZGUwMDE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang