Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

111 Rose and Ale

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af is, maak dit ook ideaal vir sakereisigers.

Die 7 individueel versierde eenhede is toegerus met al die nodige geriewe om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Perkallinne, snoesige handdoeke en Persiese matte dra alles by tot die styl en gerief. Die eenhede sluit ook kombuise wat ten volle toegerus is, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale in.

Ander geriewe by Rose and Ale sluit 'n swembad, klimraam, braaiplek en veilige parkeerplek in. Dit is ook troeteldiervriendelik.

Gonubie self het 'n kalm, ongerepte strand met gewilde visvang- en branderplankry-plekke.

Let asb. daarop dat ons 'n familie-vriendelike instansie en laat nie samekomste of partytjies by die akkommodasie toe nie. Ons laat ook nie buitebesoekers toe nie. Dit is vir die gerief en veiligheid van ons gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 157 resensies vir 111 Rose and Ale
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink 111 Rose and Ale het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZjU0MjE0LWVjOWEtNDBjOS1hNDQ2LTg2Y2FhZGUwMDE2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 111 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.941055555556 28.027805555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang