Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1126 Marina Martinique

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bahama-keeromstraat 1126, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

1126 Marina Martinique is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis op die veilige Marina Martinique-landgoed in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met geliefdes aangesien dit teen die waterkanaal en net 'n kort entjie per boot vanaf Ninas Martinique is.

Die huis bied slaaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste badkamer het ook 'n stort. Slaapkamer 1 en 4 het lugversorging.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek sodat gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eetarea is langs 'n kuierarea met 'n pooltafel, tafeltennis, veerpyltjiebord en 'n tweede yskas-vrieskas. Die hele leefarea lei na 'n groot onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, gemaklike sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bahama-keeromstraat 1126, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1126 Marina Martinique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bahama-keeromstraat 1126, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12c8e7d2882d576ad9f5125c021eef6a9a4288b820e4cb7bc367e69e26f1765d575f43975c415b36379c012ae8ec7c2f57e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 1126 Bahama Close Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079229215373 24.915976376843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang