Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhaus Langebaan

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sea One Suite
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, warmplate, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Topjib Suite
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, warmplate, 2 yskassies, kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Staysail Suite
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 310
per nag (plek vir 2)
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV teen die muur.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Foreroyal Suite
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie groot eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en toilet, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n slim-TV teen die muur.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mizzen Suite
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en spog met 'n see-uitsig vanuit die sitarea en beide slaapkamers. Die eenheid het 'n privaat braai-lapa met 'n uitsig oor die strandmeer. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n slim-TV teen die muur.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Topsail Suite
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en spog met 'n see-uitsig vanuit die sitarea en beide slaapkamers. Die eenheid het 'n privaat braai-lapa met 'n uitsig oor die strandmeer. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, warmplate, 2 yskassies, 'n kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Spinnaker Suite
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n .wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, warmplate, yskassie, eetgerei, breekware, sowel as 'n leefarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Foresail Suite
Vanaf R5 500
R 5 500 R 3 850
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring, die honde se gemors optel en nie die diere alleen in die eenheid toesluit nie. Doen asb. navraag vir meer inligting voor 'n bespreking gemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
R 3 200 R 2 240
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d8c4938efddff5e004ccbc6028c3e166c6d02da5c0edc5b61f5df05e5eea20fae47fa6ddbd90d2ccfc60e2f9b37c68af8a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 240 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 114 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.080310504513 18.033117963826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang