Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhaus Langebaan

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Strandhaus Langebaan
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jackie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R

Asemrowende see uitsig. Dit voel of jy op die strand sit.

Sielsverkwikkend en asemrowend mooi! Netjies en ruim. Nader aan die see gaan jy nie sommer kry nie. Dankie vir jul warm en vriendelike ontvangs. Ons sien julle definitief weer.

Kallie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Baie bevredigend.

Definitief baie lekker, dankie.

Dennis O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O

It was magical.

Our stay was awesome. The location is ideal and close to a lot of attractions. The owners are super friendly and welcoming. It's a thumbs up from us!

Estelle K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Hierdie plekkie met sy ligging is beter as Netflix kyk.

Wanneer ek lanklaas my kinders gesien het, en hul kom kuier, dan kies ek die Weskus. 114 on Main Beach House het dit moontlik gemaak dat ek 'n ongelooflike, kwalitatiewe tyd saam met hulle kon spandeer. Die ligging, sonsondergang, knetterende vuur, sonbrandolie en gebruis van die branders het 'n atmosfeer geskep wat ek altyd sal koester. Die eienaars is super vriendelik, spesiaal 'n groot dankie aan Carmen, wat heeltyd met ons gekommunikeer het en ons tuis laat voel het. Alles was super skoon en die baie handdoeke het gehelp met die verfrissende swembad buite. My kinders is terug na die buiteland, maar weet hul sal ook eendag weer by 114 On Main kom kuier.

Colette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette V

Heerlik op die see.

Fantastiese woonstel reg op see. Reg op see gebraai. Skoon, netjies. Vriendelike diens. Stapafstand van Cocomo restaurant en Wunderbar.

Strandhaus Langebaan se terugvoer

Hi Colette! Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Vriendelike groete, Span 114

Strandhaus Langebaan
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Melissa D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Stay at 114 on Main beach was great, definitely recommend this for a couple or family for a weekend away.

Definitely a place to visit again best place for just going to relax. Place is very neat and tidy and service was great.

Anthea K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea K

We had a wonderful family stay.

Our family enjoyed the rest, its peaceful and quiet, the owners are very nice and check up regularly. The only issue was the Wi-Fi had connection issues, I think a booster is needed and some more kitchen utensils, other than that everything was amazing. My kids loved the dog and cat which was very friendly as well. There was also a nice waterpark close by where we took our boys as well, the weather was not great but we made our stay nice either way. Will definitely go again.

Strandhaus Langebaan se terugvoer

Hi Anthea, thank you so much for your review. We loved hosting your family. We look forward to welcoming you back.

Strandhaus Langebaan
Jandre E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jandre E

Baie geniet en goed ontspan.

Die plek sit op 'n unieke plek teen die see en is loopafstand van alles af. Baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d8c4938efddff5e004ccbc6028c3e166c6d02da5c0edc5b61f5df05e5eea20fae47fa6ddbd90d2ccfc60e2f9b37c68af8a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 114 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.080310504513 18.033117963826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang