Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhaus Langebaan

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jackie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Asemrowende see uitsig. Dit voel of jy op die strand sit. Sielsverkwikkend en asemrowend mooi! Netjies en ruim. Nader aan die see gaan jy nie sommer kry nie. Dankie vir jul warm en vriendelike ontvangs. Ons sien julle definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie bevredigend. Definitief baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

It was magical. Our stay was awesome. The location is ideal and close to a lot of attractions. The owners are super friendly and welcoming. It's a thumbs up from us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Hierdie plekkie met sy ligging is beter as Netflix kyk. Wanneer ek lanklaas my kinders gesien het, en hul kom kuier, dan kies ek die Weskus. 114 on Main Beach House het dit moontlik gemaak dat ek 'n ongelooflike, kwalitatiewe tyd saam met hulle kon spandeer. Die ligging, sonsondergang, knetterende vuur, sonbrandolie en gebruis van die branders het 'n atmosfeer geskep wat ek altyd sal koester. Die eienaars is super vriendelik, spesiaal 'n groot dankie aan Carmen, wat heeltyd met ons gekommunikeer het en ons tuis laat voel het. Alles was super skoon en die baie handdoeke het gehelp met die verfrissende swembad buite. My kinders is terug na die buiteland, maar weet hul sal ook eendag weer by 114 On Main kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Heerlik op die see. Fantastiese woonstel reg op see. Reg op see gebraai. Skoon, netjies. Vriendelike diens. Stapafstand van Cocomo restaurant en Wunderbar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ron
Strandhaus Langebaan
Hi Colette! Baie dankie vir u terugvoering. Ons hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Vriendelike groete, Span 114

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Stay at 114 on Main beach was great, definitely recommend this for a couple or family for a weekend away. Definitely a place to visit again best place for just going to relax. Place is very neat and tidy and service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

We had a wonderful family stay. Our family enjoyed the rest, its peaceful and quiet, the owners are very nice and check up regularly. The only issue was the Wi-Fi had connection issues, I think a booster is needed and some more kitchen utensils, other than that everything was amazing. My kids loved the dog and cat which was very friendly as well. There was also a nice waterpark close by where we took our boys as well, the weather was not great but we made our stay nice either way. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ron
Strandhaus Langebaan
Hi Anthea, thank you so much for your review. We loved hosting your family. We look forward to welcoming you back.

Jandre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2021

Baie geniet en goed ontspan. Die plek sit op 'n unieke plek teen die see en is loopafstand van alles af. Baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 114, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d8c4938efddff5e004ccbc6028c3e166c6d02da5c0edc5b61f5df05e5eea20fae47fa6ddbd90d2ccfc60e2f9b37c68af8a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 114 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.080310504513 18.033117963826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang