Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

115 on Kloof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 115, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

115 on Kloof bied 'n onvergeetlike selfsorgvakansie-ervaring in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groep vriende of 'n gesin wat die Moederstad wil verken, aangesien hierdie woonstel bederf met 'n uitnodigende jacuzzi wat oor die stad uitkyk.

Dié drieverdiepingwoonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet in. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die derde badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim lugversorgde oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefruimte maak oop op 'n sonnige balkon met 'n tafel en stoele en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie voordat u dag begin. Dié woonstel spog met 'n vermaakarea op die dak met 'n vuurput waar gaste kan bymekaarkom en 'n jacuzzi vir volle ontspanning. Die ligging van hierdie eiendom is reg in Kloofstraat en stapafstand van baie winkels en gewilde restaurante af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kloofstraat 115, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 115, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd092f99541a162eb9972d3dc2f1aa1a0fe7b150964255bbe34ae8d9b609f0475bf6e4e228ed1070afacfe3f05ee8cda7831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 115 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -33.932365858202 18.408711525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang