1150 on Bain
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Conrad Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rina S - Aug 2024
Algehele gradering
Oorna na Weskus.
Alicia B - Des 2023
Algehele gradering
Met aankoms was ons met 'n warme verwelkoming ontvang.
Riaana D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en aangenaam.
Christa L - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Calvin G - Mrt 2024
Algehele gradering
A refreshing for a weary traveller.
Gail H - Sep 2024
Algehele gradering
Everything was as advertised. Would stay there again if in the area.
Ronel S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap en lekker gebly.
Ellouise V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit voel soos huis weg van die huis.
Magda F - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie keuse om veilig en rustig te oornag.
Magda F - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Sonja S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Danville P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties, heerlik & netjies.
Sherize B - Des 2023
Algehele gradering
Ons was min daar oor ons baie rond gery het, maar dit was baie lekker.
Danie G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Hein T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en vriendelike gasheer.
Johann K - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Susan H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Isjla S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige verblyf.
Chris G - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Rustige omgewing. Ons het goed uitgerus.
Trixie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en privaat. Goeie keuse as jy nie 'n hotel soek nie.
Wilma G - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Michelle P - Des 2022
Algehele gradering
Stil, rustig.
Adele W - Sep 2022
Algehele gradering
Die gasheer was vriendelik en het sommer baie van die plekkie gehou met die inkomslag.
Stefan H - Sep 2022
Algehele gradering
Spiksplinterskoon en netjies, met alles wat nodig is vir selfsorg.
Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en skoon en veilig.
Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige moderne en goed toegeruste eenheid.
Terence E - Aug 2022
Algehele gradering
The accommodation was comfortable, clean and adequate for 3 adults. Conrad was friendly and helpful.
Mariska W - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly - sal beslis weer daar oorbly.
Kobus K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal enige tyd weer hier oorbly.
Marcella K - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome awesome.
Lynne S - Jan 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay!
Anita B - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Brenda A - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Elmarie W - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag geslaap op pad na Augrabies waterval.
Dion B - Des 2022
Algehele gradering
Clean. Comfortable.
Flip S - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese skoon plekkie. Waarde verseker.
Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Wat nodig is vir 'n aand se oorslaap, was beskikbaar. Ten volle toegerus.
Stefan T - Aug 2022
Algehele gradering
Kon my op die laaste oomblik help en dit word opreg waardeer.
Wanda W - Apr 2022
Algehele gradering
Has everything you need and Conrad is very helpful.
Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek om oor te slaap.
Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies met rustige omgewing.
Riana E - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik en alles skoon en netjies.
Charles E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Barne S - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Norman M - Nov 2022
Algehele gradering
Lekke.
Annatjie C - Jan 2022
Algehele gradering
Alles was baie lekker. Dalk net waaier in die sitkamer kry.
Japie V - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie keuse vir oorslaaplek op pad weskus toe, bekostigbaar.
Valarie C - Okt 2021
Algehele gradering
Well priced and perfect location.
Shirley P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik gebly.
Constance S - Sep 2021
Algehele gradering
Dit is die pragtigste plek ooit. Stil, rustig en regtig uit en uit waarde vir jou geld.
Margery S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Nadine S - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties
Julia S - Aug 2021
Algehele gradering
Op pad Kgalagadi-park toe. Ideale oorbly na sowat 10 uur se ry vanaf die Wes-Kaap.
Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim kamer met alles wat jy nodig het vir selfsorg.
Elsabe D - Aug 2021
Algehele gradering
Silwerskoon, gawe gasheer!
Anita M - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike plattelandse gasvryheid.
Verna R - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en puik diens.
Lees meerRegan A - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, pragtig.
Rika D - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en verkwikkend.
Lees meerLois S - Des 2021
Algehele gradering
Perfect. Couldn't want for more.
Ansie P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, stil en rustig.
Russell S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige en veilig.
Ria C - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik - vriendelike mense, skoon plek.
Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon asook gerieflik.
Manie P - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Joey P - Okt 2021
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en skoon en alles is in 'n werkende toestand.
1150 on Bain se terugvoer
Baie dankie vir die voorstel. Die hek word nou gesluit in die aand.
Hennie R - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf
Hennie D - Aug 2021
Algehele gradering
Ja
Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en skoon. Rustige area.
Helena J - Feb 2021
Algehele gradering
’n Genotvolle kuier.
Erika D - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Lees meerJens G - Nov 2021
Algehele gradering
The owner was very helpful and everything I needed was in the unit.
Ursula D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie stil omgewing. Baie privaat.
Tilden S - Feb 2020
Algehele gradering
Affordable and good accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bekostigbare en goeie akkommodasie.
Die verblyf was ruim en geskik vir wat ons nodig gehad het. Baie rustige omgewing. Waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mogamat L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties. Waarde vir geld.
Piet K - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal en ruim.
Bradley B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was lekke.
Wilfred K - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed the quietness and aircon.
Cerita J - Jul 2019
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het.
Judith H - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Rina C - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies skoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang