Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1150 on Bain

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir 1150 on Bain
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S

Oorna na Weskus.

Dit was heerlik om daar oor te slaap. Hy het ons vooraf al gekontak met aanwysings en die nodige reëlings en inligting wat ons nodig kon kry. Hy het ons vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons gemaklik is. Ons sal beslis weer daar oornag en kan die eenheid aanbeveel.

Alicia B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Met aankoms was ons met 'n warme verwelkoming ontvang.

Ons het baie tuis gevoel. Die groenigheid van die tuin bewonder, dus verskriklik mooi. Sal in die toekoms weer gebruik maak van 1150 on Bain. Ons het baie baie lekker geslaap. Onder die lig verkoeling.

Riaana D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaana D

Gerieflik, skoon en aangenaam.

Wat 'n plesier was dit nie.

Christa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Wonderlik.

Wow, what a amazing place. Dit is super skoon met die beste afwerkings. Sal beslis weer gebruik. Doen so voort. Kort net aanwysings in die straat.

Calvin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin G

A refreshing for a weary traveller.

Pleasant surprise! A refreshing oasis in the desert, would recommend it.

Gail H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail H

Everything was as advertised. Would stay there again if in the area.

Excellent value for money. Conrad was very friendly and efficient.

Ronel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Lekker geslaap en lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die pluspunt was die stort met 'n stoeltjie vir mense wat sukkel om te staan in 'n stort en die handvatsel waaraan jy kan vas hou indien jy dit nodig het.

Ellouise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise V

Dit voel soos huis weg van die huis.

Die eenheid was netjies, skoon, veilig, rustig en naby die dorp. Sal definitief weer inloer. Dankie vir jou gasvryheid, Conrad.

Magda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Goeie keuse om veilig en rustig te oornag.

Die groot groen tuin met veiligheidsheining en onderdakparkeerplek was regtig 'n groot plus! Die eenheid is baie netjies, mooi en skoon. Ons gaan verseker weer daar oornag. Dankie dat ons hondjies ook daar kon oornag. Baie dankie, Conrad, vir jou gasvryheid.

Magda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda F

Rustig en ontspannend.

Baie oulike plek met baie spasie en tuin, is baie gerieflik en het alles wat jy nodig het. Baie dankie, Conrad, vir jou gasvryheid. Ons sal in die toekoms weer by jou plekkie wil oorslaap en sal verseker dit ook aanbeveel.

Sonja S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Baie lekker gebly.

Bakkie se battery het gebreek net voor Keimoes na 16:00 die middag. Eienaars het dadelik hulp aangebied. Nog voor die winkels kon toemaak het ons 'n nuwe battery gehad. Kinders het heerlik op grasperke rondgehardloop en kon selfs elkeen 'n klein soet appeltjie van die boom afpluk en eet.

Danville P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danville P

Fantasties, heerlik & netjies.

Dit was baie lekker gewees, ek sal dit vir enige vriend of kollega.

Sherize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherize B

Ons was min daar oor ons baie rond gery het, maar dit was baie lekker.

Dit was baie lekker en baie skoon en netjies. Baie dankie.

Danie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Baie netjies.

Ons was goed ontvang deur Conrad. Plek was baie skoon en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel.

Hein T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein T

Baie rustige omgewing en vriendelike gasheer.

Eenheid was baie skoon en veilig.

Johann K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Baie lekker gekuier!

Die groot groen perseel met veiligheidsheining en onderdakparkeerplek was regtig aangenaam! Die 2 eenhede is netjies en mooi gemeubileer. Besonder goed toegerus ook om die kragonderbrekings se negatiewe impak uit te skakel.

Susan H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H

Baie skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld, goeie matras, lekker stort.

Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustig.

Die eenheid was baie netjies en skoon.

Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D

Aangenaam verras.

Ons was baie vriendelik ontvang met goeie kommunikasie vanaf die gasheer, ons was aangenaam verras dat ten spyte van loadshedding het ons ligte gewerk, dit is 'n groot bonus. Daar is ook 'n lieflike aircon.

Isjla S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isjla S

Baie rustige verblyf.

Baie rustige plekke met genoeg verkoelers.

Chris G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Baie netjiese verblyf. Rustige omgewing. Ons het goed uitgerus.

Ons is vriendelik ontvang, die verblyf is netjies en ons het baie lekker hier gebly.

Trixie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trixie A

Skoon, veilig en privaat. Goeie keuse as jy nie 'n hotel soek nie.

Ons was verras met die pivaatheid en veiligheid. Great waarde vir geld.

Wilma G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G

Waarde vir geld.

Baie netjies en gemaklik ingerig en jy kom niks kort nie. Almal het hulle eie persoonlike ruimte en gemak. Sal beslis mense aanraai om daarvan gebruik te maak. Ons was baie mooi verwelkom met aankoms en selfs toe ons vertrek.

Michelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Stil, rustig.

Pragtig, stil en rustig. Alles wat 'n mens nodig het vir oorslaap!

Adele W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Die gasheer was vriendelik en het sommer baie van die plekkie gehou met die inkomslag.

Die kamer was skoon en netjies. Ek het eerlikwaar lanklaas so 'n netjies plekkie binne gesien. Die eenheid is mooi ingerig vir rolstoel en is definitief rolstoelvriendelik. Baie rustige omgewing ook.

Stefan H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Spiksplinterskoon en netjies, met alles wat nodig is vir selfsorg.

Konrad het ons voor die hek ingewag met die afry en met die terugkom het hy tydens 'n kragonderbreking vir ons twee heerlike bekers moerkoffie aangedra. Ek wens ek kon sy gastehuis oral saamneem.

Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S

Gerieflik, netjies en skoon en veilig.

Heerlik gebly. Vriendelik ontvang deur Conrad. Baie ruim kamer, baie skoon en netjies. Veilige mooi omgewing.

Petria T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petria T

Pragtige moderne en goed toegeruste eenheid.

Ons het heerlik daar gerus na 'n lang pad. Dis 'n stil en mooi omgewing. Baie vriendelike, behulpsame gasheer.

Terence E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence E

The accommodation was comfortable, clean and adequate for 3 adults. Conrad was friendly and helpful.

We used it as a base to travel around the area and felt very safe in the area.

Mariska W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Heerlik gebly - sal beslis weer daar oorbly.

Conrad was baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan hulle beslis aanbeveel en sal definitief weer daar oorbly. Alles wat jy nodig het.

Kobus K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Heerlik gekuier, sal enige tyd weer hier oorbly.

Verblyf net soos voorgestel in die beskrywing in foto's, en Conrad is 'n uitstekende gasheer.

Marcella K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcella K

Awesome awesome.

Dit was lekker. Baie dankie vir awesome plek.

Lynne S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S

Very comfortable stay!

The accommodation met our expectations - very clean and comfortable with basic crockery/cutlery and pots to be able to cook a meal. Conrad was very helpful, contacting us on the day and giving clear directions, and waiting outside the gate to ensure we found the place!

Anita B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Baie netjies en skoon.

Gasvry en ruim sal net meer kombuisgeriewe verkies.

Brenda A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A

Baie oulike plek.

Netjies en baie lekker gebly.

Elmarie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Oornag geslaap op pad na Augrabies waterval.

Vertrek vanaf Malmesbury op pad na waterval.

Dion B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion B

Clean. Comfortable.

Great for a stop over.

Flip S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S

Netjiese skoon plekkie. Waarde verseker.

Dankie vir netjiese plekkie vir 'n nagrus na 'n lang pad. Waardeer jul gasvryheid.

Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Wat nodig is vir 'n aand se oorslaap, was beskikbaar. Ten volle toegerus.

Geen diefwering voor vensters of deure behoort aandag te kry.

Stefan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan T

Kon my op die laaste oomblik help en dit word opreg waardeer.

Vinnig, flink en moeitevry. Het in my verwagting voldoen. Skoon, veilig en baie hoflik.

Wanda W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda W

Has everything you need and Conrad is very helpful.

Very comfortable, safe and unit was very clean.

Johan N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Baie netjiese plek om oor te slaap.

Plek baie skoon, asook die breekware en beddegoed. Baie lekker stort en ordentlike koffie.

Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G

Netjies met rustige omgewing.

Die tweede keer wat ons daar bly. Goed toegerus.

Riana E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E

Die ontvangs was vriendelik en alles skoon en netjies.

Conrad het ons vinnig gehelp met alles!

Charles E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles E

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon.

Barne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barne S

Baie aangenaam.

Baie netjiese eenhede.

Norman M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman M

Lekke.

Die huis was skoon en netjies. Personeel was gaaf en bedagsaam.

Annatjie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie C

Alles was baie lekker. Dalk net waaier in die sitkamer kry.

Baie warm gekry in die sitkamer. Dit was beter in die kamers.

Japie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie V

Goeie keuse vir oorslaaplek op pad weskus toe, bekostigbaar.

Netjies, skoon, bekostigbaar, ruim en met al die benodigdhede verlang.

Valarie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valarie C

Well priced and perfect location.

Welcomed by Conrad at the gate, everything we needed and more. The layout of the place are excellent and well equipped. Definitely worth the money and we would stay over there every time we pass through.

Shirley P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley P

Baie lekker en gerieflik gebly.

Ligging is baie goed.

Constance S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance S

Dit is die pragtigste plek ooit. Stil, rustig en regtig uit en uit waarde vir jou geld.

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Margery S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margery S

Baie rustig.

Goed toegerus met alles wat benodig word.

Nadine S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Fantasties

Baie vriendelike diens. Die plek was baie skoon en netjies. Baie privaat. Veilig en genoeg parkeerplek. Home away from home.

Julia S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia S

Op pad Kgalagadi-park toe. Ideale oorbly na sowat 10 uur se ry vanaf die Wes-Kaap.

Gepaste en gemaklike oornagstop. Behulpsame en vriendelike gasheer. Baie dankie.

Salome K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome K

Ruim kamer met alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Baie netjiese, skoon en gerieflike wooneenheid met klein kombuis, TV met beperkte kanale, badkamer en goed toegeruste klein kombuisarea. Stil area maar naby aan winkels en restaurante.

Elsabe D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Silwerskoon, gawe gasheer!

Waarde vir geld, goed geleë!

Anita M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Heerlike plattelandse gasvryheid.

Gasheer baie vriendelik. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Verna R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verna R

Rustig en puik diens.

Die bestuurder van 1050 on Bain was baie vriendelik en só behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorbly. Gasvryheid was fantasties. Die ontvangs van netwerk in Keimoes was bietjie traag en onmiddelik het hy ons op hulle netwerk laat inskakel sodat ons met die kinders kon gesels in Johannesburg, teen geen kostes. Gasvryheid en netheid in beslis 'n groot pluspunt vir bestuur van 1050 on Bain. Baie dankie vir die heerlike verblyf daar. Ons beveel dit beslis aan om daar tuis te gaan. As ons hulle 10 sterre kon gee, sou ons dit vir seker doen. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Baie dankie.

Regan A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regan A

Rustig, netjies, skoon, pragtig.

1150 on Bain was baie netjies en modern met alle geriewe wat benodig word en soveel meer. Baie rustig en het 'n groot tuin om net rustig agteroor te sit. Kliëntediens en kommunikasie vanaf eienaars was puik.

Rika D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Dit was rustig en verkwikkend.

Die gasheer het vooraf spesiaal aanwysings gestuur. Verder het hy ons ingewag en seker gemaak ons is tuis en weet hoe werk alles. Die eenheid is netjies, goed toegerus met ruim kaste en het ook 'n lieflike stoep (waarop jy kan kuier en braai) en tuin met 'n groot, groen grasperk, bedrywige voëllewe, ens. Die groot gasstoof met oond en ruim yskas is 'n bonus. Verder was daar aandag aan klein detail in die badkamer soos lugverfrisser, handeseep en handdoekie, ens.

Lois S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lois S

Perfect. Couldn't want for more.

Totally enjoyed our stay. Spotless and had everything we needed. Conrad was so informative about the area which made our break great. Beautiful garden and so peaceful.

Ansie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P

Baie mooi, skoon, stil en rustig.

Dit wat jy sien is wat jy kry. Heerlik gebly stil en rustig. Alles wat jy nodig het, is daar niks tekort nie.

Russell S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Russell S

Baie rustige en veilig.

Baie skoon, goed toegerus en mens voel vry.

Ria C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C

Netjies en gerieflik - vriendelike mense, skoon plek.

Dit was 'n baie goeie keuse vir ons oornagstop na Augrabies - ons is vriendelik gehelp met hout en vuurmaakgoed en selfs 'n bottel wyn - baie gaaf.

Neels V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Baie netjies en skoon asook gerieflik.

Die leefarea is só groot die eienaar kan dit dalk oorweeg om 'n tafel en eetstoele daar te plaas omdat die kroegstoeltjies nie baie gerieflik is nie. Andersinds is dit baie goeie waarde vir geld.

Manie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie P

Lekker.

Dit is seker die netjiese plek waar ek nog gebly het, die eienaar buig sy rug om te help.

Joey P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P

Kamer was baie netjies en skoon en alles is in 'n werkende toestand.

Ek wil net graag 'n voorstel maak dat die hek gesluit word in die aande vir veiligheid aangesien die skuifdeure nie diefwering het nie.

1150 on Bain se terugvoer

Baie dankie vir die voorstel. Die hek word nou gesluit in die aand.

1150 on Bain
Hennie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Aangename verblyf

Waarde vir geld.

Hennie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Ja

Baie lekker, netjies en skoon, vriendelike mense.

Stephan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V

Die verblyf was baie netjies en skoon. Rustige area.

Grootliks geen probleme gehad met die verblyf nie. Net een voorstel is dat die eienaar dalk moet oorweeg om extra skadunet te span by die afdak, aangesien die stoep vol weste son kry in die middag wat die plek ekstra warm maak en lastig is as jy wil laat middag braai. Die braai-area kan ook voor die tyd skoongemaak word voor daar gaste kom.

Helena J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

’n Genotvolle kuier.

’n Goeie alternatief vir ’n kuier. Kakamas is besig en Keimoes is rustig. Lekker langs die rivier en wingerde gestap.

Erika D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Aangenaam en gerieflik.

Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het kragonderbreking gehad en gou het hy kerse gebring. Daar het onverwags 'n waterpyp gebars wat ons sonder water gelaat het en hy het vinnig 5 liter gefilterde water gebring asook water vir die toilet. Waterpyp was gelukkig gou herstel en ons kon stort. Deur dit alles het hy net probeer om ons gemaklik te hou. Ek kan die plek aanbeveel en sal ook weer daar gaan bly, indien nodig.

Jens G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jens G

The owner was very helpful and everything I needed was in the unit.

See stars.

Ursula D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula D

Baie stil omgewing. Baie privaat.

Ons het lekker gekuier. 1150 On Bain was baie netjies en skoon. Baie privaat.

Tilden S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilden S

Affordable and good accommodation.

The accommodation was spacious and well suited for what we needed. Very quiet area. Well spent money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bekostigbare en goeie akkommodasie.

Die verblyf was ruim en geskik vir wat ons nodig gehad het. Baie rustige omgewing. Waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mogamat L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat L

Fantasties. Waarde vir geld.

Plek is goed geleë. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik. Plek is baie netjies en veilig, 10 uit 10.

Piet K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K

Gerieflik, sentraal en ruim.

Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen. Ruim en skoon. Die tweede slaapkamer se dubbelbedmatras het egter beter dae geken.

Bradley B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B

Dit was lekke.

Ek sal enige iemand aanbeveel vir dit, so vinnige wegbreeknaweek.

Wilfred K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred K

Enjoyed the quietness and aircon.

1150 on Bain is ideal for a family.

Cerita J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cerita J

Alles wat ons nodig gehad het.

Baie netjies en skoon. Beslis goeie waarde vir geld!

Judith H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith H

Baie rustig.

In die warm Keimoes was ons slaapkamers heerlik koel. Die plek is baie stil en veilig en dis wat ons verlang.

Rina C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina C

Netjies skoon.

Baie oulik en netjies, badkamer is nie gebruikers-vriendelik nie en bietjie gevaarlik. Aansig bietjie slordig, maar aangenaam verrassend binne. Kort aandig buite!

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang