Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1150 on Bain

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oorna na Weskus. Dit was heerlik om daar oor te slaap. Hy het ons vooraf al gekontak met aanwysings en die nodige reëlings en inligting wat ons nodig kon kry. Hy het ons vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons gemaklik is. Ons sal beslis weer daar oornag en kan die eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Met aankoms was ons met 'n warme verwelkoming ontvang. Ons het baie tuis gevoel. Die groenigheid van die tuin bewonder, dus verskriklik mooi. Sal in die toekoms weer gebruik maak van 1150 on Bain. Ons het baie baie lekker geslaap. Onder die lig verkoeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gerieflik, skoon en aangenaam. Wat 'n plesier was dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Wonderlik. Wow, what a amazing place. Dit is super skoon met die beste afwerkings. Sal beslis weer gebruik. Doen so voort. Kort net aanwysings in die straat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

A refreshing for a weary traveller. Pleasant surprise! A refreshing oasis in the desert, would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Lekker geslaap en lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die pluspunt was die stort met 'n stoeltjie vir mense wat sukkel om te staan in 'n stort en die handvatsel waaraan jy kan vas hou indien jy dit nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ellouise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit voel soos huis weg van die huis. Die eenheid was netjies, skoon, veilig, rustig en naby die dorp. Sal definitief weer inloer. Dankie vir jou gasvryheid, Conrad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie keuse om veilig en rustig te oornag. Die groot groen tuin met veiligheidsheining en onderdakparkeerplek was regtig 'n groot plus! Die eenheid is baie netjies, mooi en skoon. Ons gaan verseker weer daar oornag. Dankie dat ons hondjies ook daar kon oornag. Baie dankie, Conrad, vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustig en ontspannend. Baie oulike plek met baie spasie en tuin, is baie gerieflik en het alles wat jy nodig het. Baie dankie, Conrad, vir jou gasvryheid. Ons sal in die toekoms weer by jou plekkie wil oorslaap en sal verseker dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly. Bakkie se battery het gebreek net voor Keimoes na 16:00 die middag. Eienaars het dadelik hulp aangebied. Nog voor die winkels kon toemaak het ons 'n nuwe battery gehad. Kinders het heerlik op grasperke rondgehardloop en kon selfs elkeen 'n klein soet appeltjie van die boom afpluk en eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang