Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1150 on Bain

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog met pragtig groen heuwels en bykomende warm weer.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat toegang bied tot 'n tuin. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en basiese kookgerei. 'n TV, braai-area in die tuin en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die oopplan-selfsorgeenheid beskik oor 'n dubbel- en enkelbed. Die badkamer het 'n groot stort. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en basiese eetgerei. Die hele eenheid het lugversorging en daar is ook 'n TV.

Besienswaardighede in die area sluit die Tierberg Natuurreservaat, historiese besienswaardighede, Oranjerivier Wynkelder en die Oranjerivier in, waar gaste 'n paar watersporte kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Oorna na Weskus. Dit was heerlik om daar oor te slaap. Hy het ons vooraf al gekontak met aanwysings en die nodige reëlings en inligting wat ons nodig ...
Sien meer
Aug 2024
Alicia B
Saam met lewensmaat
5.0
Met aankoms was ons met 'n warme verwelkoming ontvang. Ons het baie tuis gevoel. Die groenigheid van die tuin bewonder, dus verskriklik mooi. Sal in d...
Sien meer
Des 2023
Riaana D
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en aangenaam. Wat 'n plesier was dit nie.
Aug 2023
Ellouise V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel soos huis weg van die huis. Die eenheid was netjies, skoon, veilig, rustig en naby die dorp. Sal definitief weer inloer. Dankie vir jou gasvr...
Sien meer
Jul 2023
Magda F
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie keuse om veilig en rustig te oornag. Die groot groen tuin met veiligheidsheining en onderdakparkeerplek was regtig 'n groot plus! Die eenheid is...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink 1150 on Bain het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bainstraat 1150, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvq5jcuuTSb7F6zM3nXUNnI5WQOfBw5FT73tzt0WNBoYJWH7STw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 1150 Bain Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.719782053637 20.97282544537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang