Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Tides

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Family Tides is 'n selfsorgvakansiehuis in die idilliese kusdorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie dubbelverdiepinghuis is 'n uitstekende keuse vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n ontspanne vakansie saam.

Dié huis het slaapplek vir tot 14 gaste in 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed wat net vir kinders is en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer is 'n groot kamer wat gemeubileer is met 4-enkelbeddens vir kinders en 'n stapelbed vir slegs kinders, en die kamer het ook toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die twee gedeelde badkamers is albei toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n etenstafel. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Alle leefareas het deure wat oopmaak op 'n balkon wat met buitemeubels, 'n tafeltennistafel, see-uitsigte en 'n swembad ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n omskakelaar vir die ligte en die proppe vir kragonderbrekings, en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby strandtoegang en winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

7

5 x Kinderbed vir 1

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68c5ea2b045c6e34c5a17e1557801073b5ad1332356b346905e77f99011eae601186b733e85f7f06e6db2c5db37d4e29c873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 14) 116 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.287135275297 31.438190771724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang