117 De Hollandsche Molen
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
117 De Hollandsche Molen is ’n privaat selfsorghuis in die gevestigde De Holleandsche Molen gesins-vakansieoord in die Wemmershoek-area. Hierdie vakansieoord word omring deur berge en wingerde en is ideaal geleë om die Kaapse wynlande te verken.
117 De Hollandsche Molen is reg oorkant ’n speelpark vir kinders en ’n rustige rivier loop deur die park. Die bekoorlike maar ruim huis bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Bo is daar ’n oopplan-solderarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, toilet en wasbak.
Onder is daar ’n oopplan-kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kooktoerusting. Daar is ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die sitarea het ’n dubbelslaapbank, ander banke en ’n TV. Die leefarea lei na 'n privaat tuintjie waar gaste kan kuier.
Gaste kan in die plonspoel afkoel of na die Wemmershoekrivier stap en in die rotspoele gaan swem.
Die De Hollandsche Molen-oord het ’n koffiewinkel en kroeg-kiosk met ’n OTM op die perseel en ligte etes word bedien. Daar is ’n pooltafel en grootskerm-TV op sportwedstryde op te kyk. Daar is ook ’n Olimpiese-grootte swembad, ’n swembad vir kinders en ’n swembad vir baba's. Die oord het ook ’n speelpark vir kinders met trampoliens. Daar is ook ’n braai-eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Pat Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 112
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
- Gaste dink 117 De Hollandsche Molen het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang