Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 De Hollandsche Molen

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

117 De Hollandsche Molen is 'n selfsorghuis in privaat besit wat in die gevestigde De Hollandsche Molen gesinsvakansieoord in die Wemmershoek-area geleë is. Die vakansieoord word omring deur berge en wingerde en is ideaal geleë om die Kaapse wynlande te verken

117 De Hollandsche Molen is direk oorkant 'n kinderspeelpark geleë, en 'n rustige rivier loop deur die park. Die oulike maar ruim huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Op die boonste vloer is daar 'n oopplan-solderkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en basiese kooktoebehore. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank, ander rusbanke en 'n TV. Die leefarea maak oop na 'n pragtige privaat tuintjie wat ideaal is vir vermaak.

Gaste het die opsie van 'n ontspanne duik in die plonspoel of 'n wandeling af na die Wemmershoekrivier en geniet 'n duik in die verfrissende rotspoele.

Die De Hollandsche Molen-oord het 'n kafee en kroeg-kiosk op die perseel met 'n OTM wat ligte maaltye bedien, en het 'n pooltafel en grootskerm-TV vir sportspeletjies. Daar is ook 'n swembad van Olimpiese grootte, 'n kinder- en baba-swembad, en 'n speelpark vir kinders met trampoliens. Daar is ook braai-eenhede vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir 117 De Hollandsche Molen
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 108

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
  • Gaste dink 117 De Hollandsche Molen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Hollandsche Molen Resort, Wemmershoek-weg, langs die R301, Wemmershoek, 7691, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ec2ece2b609557c624952a9b5fb2b97af145ea9223f00408bc0f60b4090d0150d0a2f1957e6a1531194dea1d2805c9210c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 De Hollandsche Molen Resort Wemmershoek Road, off the R301 7691 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.859587 19.038921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang