Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 on Oak

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly, sal die plekkie beslis aanbeveel! Hierdie is die plek om te bly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam by aankoms. Sy het baie ekstras in die plekkies wat ek nog nie by ander plekkies gesien het nie. Ekstras soos oorstokkies, grimering verwyderaar watte, flits vir loadshedding, muskiet afweermiddel, naald en garing stelletjie, sambreel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Fantastic stay. Quite impressive - very glad we picked this place in Cullinan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Privaat, skoon en rustig. Loopafstand na winkels en restaurante. Dit was ons tweede keer dat ons hier oorslaap en glad nie spyt nie. Die eienaars was gasvry en het seker gemaak ons is gelukkig. Die kamer wat ons bespreek het, is privaat en alles was baie skoon. Die bed is baie gemaklik en ons het het heerlik geslaap. Restaurante en basiese winkels is loopafstand. Sal dit sterk aanbeveel vir ’n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise R
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustige, stil, stunning plek om te unwind en naby alles geleë. Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Die detail het verseker 'n vrou se "touch". Alles wat nodig is vir 'n resiger is daar. Selfs 'n wynglas en oopmaker. Die tuin met stoeltjies is perfek om net te kan "unwind" van die daaglikse "rat race". Goed geleë en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie lekker en rustig. Baie lekker verblyf, ons is bederf deur die vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus D
1 nag
5.0
Feb 2023

Uitstekend. Plekkie is perfek ingerig. Eetgerei met beskuit en vars melk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie lekker kuier. Ons was vriendelik ontvang. Ek en my vrou het baie lekker gekuier en ek kan net met lof van die eenheid praat. Ons tyd daar was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Klein, maar gesellig. Ons het heerlik gekuier in die cottage. Dis in 'n pragtige tuin en privaat. Die plekkie is klein, maar was genoeg vir die naweek. Alles wat nodig was is daarin en ons is ook bederf met 'n bottel wyn. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Netjies en skoon met 'n baie vriendelike ontvangs. Die eienaars (Lize-Marie en haar man) het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Pragtige kamer en badkamer - baie netjies en skoon. Naby aan alles en ons het die Ons het Sondag sommer die dorp plat gestap. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ek beveel enige dag die gastehuis aan. Daar was soveel moeite gedoen met ons kamer en was gehelp deur die vriendelikste personeel wat die ekstra myl vir mens stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R842 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang