Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 on Oak

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R990 R842 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

117 on Oak is in Cullinan geleë, 30 km oos van Pretoria. Dié lieflike Victoriaanse huis uit die 1920's is in die bekende Jakaranda Oak-laan in Cullinan geleë. 117 on Oak beklemtoon die geskiedenis van voormalige mynkapteine oor die afgelope 100 jaar. Die dorp is bekend vir die grootste diamant wat ooit ontdek is en nou in Koningin Elizabeth se kroon is. Die dorp het 'n ryk geskiedenis en die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word in 3 stylvolle eenhede gebeid met en-suite badkamers.

117 on Oak is 1 km vanaf die meeste funksielokale asook bekende besienswaardighede, soos die Cullinan Junction, 'n bekende ou stasie, plekke van geskiedkundige belang, Adventure Zone, Zau Spa en die Cullinan-myn. Die omgewing is boomryk en lok dus baie voëls, en kinders kan veilig hier speel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, sal die plekkie beslis aanbeveel! Hierdie is die plek om te bly. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam by aankoms. Sy het baie ekstra...
Sien meer
Feb 2024
Michelle S
Besigheidsreis
5.0
Fantastic stay. Quite impressive - very glad we picked this place in Cullinan.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Jolanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, skoon en rustig. Loopafstand na winkels en restaurante. Dit was ons tweede keer dat ons hier oorslaap en glad nie spyt nie. Die eienaars was ...
Sien meer
Aug 2023
Eloise R
5.0
Rustige, stil, stunning plek om te unwind en naby alles geleë. Die eenheid is skoon, netjies en goed toegerus. Die detail het verseker 'n vrou se "tou...
Sien meer
Mei 2023
Braam V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig. Baie lekker verblyf, ons is bederf deur die vriendelike eienaars.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink 117 on Oak het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 117, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1518cea4ad7c5e4065efd45f4e5c83a04794541b6b6ccb05f00185dee09c292fa5a8ccfe380aac5036131e802aee984e922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R842 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 117 Oak Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.673107998572 28.522188790074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang