117 Pinnacle Point Woonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Org M - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon woonstel, puik.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie Org en dit was 'n plesier vir ons om julle te kom huisves. Kom kuier gerus weer!
Patrick C - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing view in a comfortable home with a friendly host.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
You were absolutely amazing guests and are welcome back any time.
Jessica O - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Julian Thom Outfitters Sport M - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
It was a great pleasure hosting Pieter and his family and I’m looking forward to seeing them again soon!
Danelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dankie Jurie.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Danelle, dit was ons voorreg om julle te kon huisves en sal julle graag terug verwelkom.
Magnus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what we were looking for.
Lees meer117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
It was such a pleasure hosting you and your family, Magnus. Thank you so much for the beautiful review and the suggestion of adding my place to your client list.
Debbie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik. Pragtige uitsig.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Debbie en ek is bly julle is veilig tuis. Dit was vir ons ‘n plesier om julle te kon huisves en hoop julle kom weer kuier! Groete, Jurie
Francois K - Feb 2024
Algehele gradering
Te kort!
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Dis gaste soos jy en jou familie wat ons werk 'n plesier maak, baie dankie vir terugvoer, Francois!
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Worth going back again.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
It was really a pleasure hosting you, Mike, and you are most welcome back. Hope to see you soon!
Johan P - Aug 2024
Algehele gradering
Moderne goed toegeruste blyplek. Skoon en netjies! Baie aangename gasheer. Dankie.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie, dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer en ons hoop julle sal weer kom kuier.
Theresa S - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean and luxurious apartment.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Thanks so much for those beautiful words, Theresa. It was really great hosting you and your family and I'm sure we'll see you again when visiting South Africa next.
Celeste B - Des 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Anel H - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om julle te kon huisves Anel en baie dankie vir mooi resensie!
Fay J - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful neat unit.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Thanks so much for your review Fay and it was such a pleasure hosting you.
Kim V - Okt 2023
Algehele gradering
Great location, quiet and peaceful!
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Thank you so much for the review, always great to get feedback from our special guests!
Carol P - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Carol, dit was ‘n plesier om julle te kon huisves en ek sien uit na jul volgende kuiertjie soos beloof.
Desmond R - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful, clean, modern.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Hi Des, thanks so much for your review. It was a pleasure hosting you and I look forward to seeing you again. Regards, Jurie
Geanné G - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig ingerig met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf en nog meer.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Hi Geanne, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons ‘n plesier om jou bietjie te kon bederf!
Veronica B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly in pragtige eenheid in mooi en stil omgewing.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, ons is dankbaar dat julle julle die verblyf geniet het en sien uit na julle volgende kuier.
Stephan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles regtig baie netjies en skoon.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir resensie. Ons gaste se gemak is ons prioriteit en julle terugvoer word opreg waardeer.
Shane D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Baie modern en netjies. Vriendelike diens. Ek sal enige tyd iemand aanraai om by 117 Pinnacle Point Woonstel te bly.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoer Shane, waardeer opreg. Julle was sulke aangename en netjiese gaste en dit was ‘n plesier om julle hier te hê.
Ronel C - Jan 2023
Algehele gradering
Loved our stay.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, Hennie. Ons kliënte is ons belangrikste oorweging en dis lekker om sulke resensies te kry. Groete, Jurie
Hendrik L - Des 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik aangenaam!
Lizette C - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige tydjie spandeer in Pinnacle Pointz.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Lizette, en julle was fantastiese gaste.
Lienta R - Aug 2022
Algehele gradering
117 Pinnacle Point Woonstel het al my verwagtinge oortref.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir resensie Lienta en ek is dankbaar dat julle jul verblyf geniet het! Groete, Jurie
Jaco W - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Hi Jaco, baie dankie vir mooi komplimente, maar onthou dis aangename gaste soos jy en jou gesin wat dit vir ons ‘n plesier maak. Groete, Jurie.
Neels H - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende blyplek.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Dit was ‘n voorreg om vir jou en Lien te kon akkommodeer Neels en dit sal lekker wees om julle weer te sien. Groete, Jurie
Stephanie J - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir resensie Stephanie, ons gaste is ons plesier en as bonus was julle ook nog model gaste!
Lenie T - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflike plek, rustig, pragtige uitsig, kos vir die siel.
Venessa V - Jun 2021
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld. Ongelooflike mooi, skoon en vriendelike gasheer. Baie welkom gevoel. Woonstel baie goed toegerus met hoë kwaliteit afwerkings.
117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer
Baie dankie, Vanessa, julle was wonderlike gaste en ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Jurie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Divot-rylaan 117, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselbaai, 6516, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang