Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 Pinnacle Point Woonstel

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Org M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon woonstel, puik. Ons is baie vriendelik ontvang en die woonstel is pynlik netjies en skoon, die beste van al ons vorige akkommodasie nog. Hier word baie aandag gegee aan die fynere detail van items wat nodig is. Dit was voorwaar lekker om hier te oornag, ons besoek was net te kort. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
Baie dankie Org en dit was 'n plesier vir ons om julle te kom huisves. Kom kuier gerus weer!

Patrick C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing view in a comfortable home with a friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
You were absolutely amazing guests and are welcome back any time.

Jessica O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Comfortable. It was pleasant and comfortable, especially with a young baby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian Thom Outfitters Sport M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic. Very nice stay. Jurie went out of his way to assist us in everything that we needed. He was very helpful. The rooms and flat were always clean, and the quality of everything inside the flat is top class! The personal touch from Jurie every day was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
It was a great pleasure hosting Pieter and his family and I’m looking forward to seeing them again soon!

Danelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dankie Jurie. Dankie vir die aandag wat jy in jou plek insit, Jurie. Jou trots weerspieël in die detail. Dit was baie lekker om by jou plek oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
Baie dankie vir die terugvoer Danelle, dit was ons voorreg om julle te kon huisves en sal julle graag terug verwelkom.

Magnus R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Just what we were looking for. Absolutely superb. Jurie was extremely welcoming. The house was beautiful, set in a really upmarket golf estate overlooking Mossel Bay. We didn't have to venture far for dinner as the golf clubhouse was about 3 minutes' drive away, where the menu has something for everyone. We also had breakfast there. I do tours in the Western Cape and will be adding this place and the golf course to my list of options for clients.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
It was such a pleasure hosting you and your family, Magnus. Thank you so much for the beautiful review and the suggestion of adding my place to your client list.

Debbie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Pragtige uitsig. Ongelooflik lekker gebly. Die mooiste uitsig. Baie goed toegerus. Alles buitengewoon netjies en skoon. Die gasheer is dierbaar en baie gasvry. Maak 'n punt daarvan om na die Mosaïktonnel by die klubhuis te gaan kyk. Dit is 'n belewenis. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
Baie dankie vir terugvoer Debbie en ek is bly julle is veilig tuis. Dit was vir ons ‘n plesier om julle te kon huisves en hoop julle kom weer kuier! Groete, Jurie

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Te kort! Een van die beste en mees netjiese plekke waar ek nog gebly het! Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
Dis gaste soos jy en jou familie wat ons werk 'n plesier maak, baie dankie vir terugvoer, Francois!

Mike S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Worth going back again. Most enjoyable and beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
It was really a pleasure hosting you, Mike, and you are most welcome back. Hope to see you soon!

Johan P
1 nag
4.8
Aug 2024

Moderne goed toegeruste blyplek. Skoon en netjies! Baie aangename gasheer. Dankie. Moderne goed toegeruste blyplek. Skoon en netjies! Baie aangename gasheer. Dankie, ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
117 Pinnacle Point Woonstel
Baie dankie vir jul mooi resensie, dit was regtig 'n plesier om julle te kon akkommodeer en ons hoop julle sal weer kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divot-rylaan 117, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselbaai, 6516, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c63000df7f586ade90ca624197fe94a4e0b3865a22fc8b6e72909cba13d7edd3afc4bdd7936d91ee90d48ed6f19c1b0ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 117 Divot Drive Pinnacle Point Beach and Golf Resort 6516 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1977 22.10248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang