Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117@Bataleur

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

@117 Bataleur bied selfsorgverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Phalaborwa, 'n myndorpie wat by die westelike ingang van die Krugerwildtuin geleë is.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer met lugversorging is ingerig met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar

Gaste het toegang tot die gedeelde swembad op die gasheer se perseel, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleurstraat 117, Uitbreiding 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ee2de4e5db20469ebf8a1298341afae480ee255f3db7fe265f4c020e3e90f16754fddb4381904413a810c740d30460197e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 117 Bataleur Street Extension 8 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.926011595722 31.137505901824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang