Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 on Meyer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ricardo B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was 1 van die lekkerste kuier ooit. Baie dankie, Gansbaai. Beslis die moeite werd. Dit is 1 van die mooiste huise ooit. Baie dankie aan die eienaar. Die huis het alles wat ons sou benodig, en alles was gerieflik en gemaklik. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Great stay once again. Everyone had a great stay at 118 on Meyer. Thanks, Frans!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Great place to stay at. Myself and my partner really enjoyed it and will definitely go again. Place was clean and has more than enough space for a group of friends to have a good time. I loved that it had everything we needed, so minimal packing was required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Was the perfect stay for the installation team. Timbacore had a splitpole fence installation in Franskraal and 118 on Meyer was the perfect stay for the installation team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeaunique C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustige wegbreek. Alles was gerieflik, die binnebraai was 'n bonus met die koue weer buite. Huis is groot en netjies met oorgenoeg spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthunis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was rerig baie lekker gewees. Dis 'n stunning plek - stil, rustig en die huis is rerig baie goed skoon en netjies. Net 'n lekker plek om te gaan rustig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmare A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Rustige atmosfeer. Ons het dit geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Het heerlik ontspan saam met ons hondekinders in die ruim huis met alle geriewe om jou verblyf gemaklik te maak. Natrisha het ons blitsvinnig geakkommodeer met hierdie juweel in Franskraal. Honde-vriendelike huis en veilig met hoë omheining. Dit moes ons woelige Boxer binne hou en het oorgenoeg ruimte om te speel met 'n mooi grasperk. Die plek met die meeste braaie wat ek al gesien het! Lieflike binnebraai met alle benodighede, roosters, swartpotte, ens. en 1 geboude bon-fire braai agter die huis en nog 'n mobiele braaidrom voor. Buitebraaie het koeltebome vir lekker kuier. Beddens slaap gemaklik en badkamers is super-netjies. Ons gaan definitief weer na Frans se kraal! Die plek kruip onder jou vel in want dit voel soos home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2023

Aangenaam. Ons was eintlik min daar. Dit was aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Desiree A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Fantastiese langnaweek saam met vriende. Baie netjies en alles wat ons benodig het. Die braaiarea binne was awesome. Ons beplan alreeds om weer terug te gaan. Frans was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb424a42192f652b3d620b11c19668ea60f823c65efc53c08e8449230d4373a6db6c253bfaaf3f3cdd7dfef7aeefbe9c13e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 118 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.604071000586 19.401197181693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang