Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 on Meyer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir 118 on Meyer
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ricardo B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B

Dit was 1 van die lekkerste kuier ooit. Baie dankie, Gansbaai. Beslis die moeite werd.

Dit is 1 van die mooiste huise ooit. Baie dankie aan die eienaar. Die huis het alles wat ons sou benodig, en alles was gerieflik en gemaklik. Ons kom beslis weer.

Jacques S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Great stay once again.

Everyone had a great stay at 118 on Meyer. Thanks, Frans!

Jacques S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Great place to stay at. Myself and my partner really enjoyed it and will definitely go again.

Place was clean and has more than enough space for a group of friends to have a good time. I loved that it had everything we needed, so minimal packing was required.

Nathaniel R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel R

Was the perfect stay for the installation team.

Timbacore had a splitpole fence installation in Franskraal and 118 on Meyer was the perfect stay for the installation team.

Jeaunique C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaunique C

Rustige wegbreek.

Alles was gerieflik, die binnebraai was 'n bonus met die koue weer buite. Huis is groot en netjies met oorgenoeg spasie.

Marthunis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthunis V

Dit was rerig baie lekker gewees.

Dis 'n stunning plek - stil, rustig en die huis is rerig baie goed skoon en netjies. Net 'n lekker plek om te gaan rustig wees.

Elmare A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmare A

Rustige atmosfeer.

Ons het dit geniet, dankie.

Deirdre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre D

Het heerlik ontspan saam met ons hondekinders in die ruim huis met alle geriewe om jou verblyf gemaklik te maak.

Natrisha het ons blitsvinnig geakkommodeer met hierdie juweel in Franskraal. Honde-vriendelike huis en veilig met hoë omheining. Dit moes ons woelige Boxer binne hou en het oorgenoeg ruimte om te speel met 'n mooi grasperk. Die plek met die meeste braaie wat ek al gesien het! Lieflike binnebraai met alle benodighede, roosters, swartpotte, ens. en 1 geboude bon-fire braai agter die huis en nog 'n mobiele braaidrom voor. Buitebraaie het koeltebome vir lekker kuier. Beddens slaap gemaklik en badkamers is super-netjies. Ons gaan definitief weer na Frans se kraal! Die plek kruip onder jou vel in want dit voel soos home.

Dewald L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewald L

Aangenaam.

Ons was eintlik min daar. Dit was aangenaam.

Desiree A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree A

Fantastiese langnaweek saam met vriende.

Baie netjies en alles wat ons benodig het. Die braaiarea binne was awesome. Ons beplan alreeds om weer terug te gaan. Frans was baie gaaf en behulpsaam.

Susan P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Skitterend!

Netjiese, gesellige huis. Heerlik gekuier.

Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Baie lekker gebly in Meyerstraat. Netjies en skoon. Beddens slaap heerlik.

Huis is baie gerieflik, braaiplek binne heerlik, veral in die aande. Een ding wat kan verbeter, is die breekware en Tupperware.

Jacques S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Petrus V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Baie rustig en aangenaam gewees.

Ons kuier die naweek was fantasies gewees. Was ons tweede kuier by 118 on Meyer gewees en ons beplan al klaar die derde kuier.

Deveron S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deveron S

Beste naweek ooit.

Baie netjiese woning. Sal definitief weer daar wil tuisgaan. Alles wat jy nodig het is vir jou beskikbaar. Baie lekker braai-area met speletjies om die gesin besig te hou.

Eben V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Very good and definitely worth the money.

Last minute booking. Frans the owner was of real help.

Liezle S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezle S

Pleasant.

I will definitely recommend the place to my friends and family.

Laura H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura H

This house is ideal for the whole family, families with fur babies as it is located in a quiet, safe area and properly gated.

Both the kitchen and indoor braai area are very well equipped with all the pots and pans and utensils you may need. We will definitely return to this house as it is perfect for a visit during summer or winter season. I love the fact that this house has great indoor and outdoor spaces to relax.

Dennian D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennian D

Baie gerieflik, netjies en veilig!

Baie lekker plekkie. Perfek vir 'n vakansie.

Dedre P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre P

Asemrowend.

Vriendelike buurt. Snoesig.

Collin J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin J

As jy die plek betree kry jy sommer daardie familiehuis-gevoel.

Baie eenvoudige verblyf met al die basiese benodigdhede. Baie netjies uiteengesit en is groot genoeg vir 'n gesin of groep vriende wat lekker wil ontspan.

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Collin, baie bly jul het dit geniet. Julle is altyd welkom. Groete

118 on Meyer
Petrus V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Was baie rustig en lekker gewees.

Die hele idee van die naweek was om te ontspan. 118 on Meyer was presies wat die dokter voorgeskryf het. Was baie rustig en baie lekker gewees.

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Petrus, jul is altyd welkom en ons is bly julle het lekker ontspan.

Groete

118 on Meyer
Belinda D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy benodig.

Veilige parkering agter hekke. Eienaar baie vriendelik en tegemoetkomend. Stop gerus vir 'n draairoomys by die kafee, jy sal nie spyt wees nie!

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Belinda. Baie bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom.

118 on Meyer
Barend S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend S

118 on Meyer is beslis die moeite werd. Perfekte liging naby die see en winkels.

Perfekte plek om tyd saam family en vriende te spandeer.

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Barend, bly jul het dit geniet.
Jul is altyd welkom - Groete

118 on Meyer
Romien S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Romien S

Huis het alles in wat jy nodig het.

Huis het alles in wat jy nodig het. Netjies en skoon. Veilige parkeerplek vir motors. Goed geleë, mooi skoon area. Sal weer bespreek.

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Romien, julle is altyd welkom. Bly julle het dit geniet.

118 on Meyer
Carima V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carima V

Het baie gesukkel met die sleutel. Die huis was glad nie skoon nie. Die kragproppe werk nie almal nie.

Geen waarde vir geld nie.

Irma V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V

Rustig, veilig, ontspan en vakansie-atmosfeer.

Die naweek was 'n welverdiende wegbreek. Die huis is gerieflik ingerig en het al die nodige toerusting en geriewe. Die huis is goed beveilig en ons was nie 'n oomblik onrustig oor die voertuie, visstokke en toerusting op die stoep nie. Prysgewys beslis die moeite werd. Sien uit na die volgende kuier by 118 On Meyer! Baie dankie.

118 on Meyer se terugvoer

Baie dankie Irma, ons verwelkom jul enige tyd weer met ope arms. Goed gaan.

118 on Meyer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb424a42192f652b3d620b11c19668ea60f823c65efc53c08e8449230d4373a6db6c253bfaaf3f3cdd7dfef7aeefbe9c13e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 118 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.604071000586 19.401197181693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang