Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 on Meyer

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

118 on Meyer is in Franskraal geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, die strand, Uilkraalsmond, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en 'n stort en die ander met slegs 'n stort. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring aangesien geen voorsien word nie. Daar is ook 'n baie klein vierde slaapkamer met 'n enkelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 2 leefareas en 'n braaikamer. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met OpenView, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n geslote hek, en die hele eiendom is omhein vir ekstra veiligheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir 118 on Meyer
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 118 on Meyer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb424a42192f652b3d620b11c19668ea60f823c65efc53c08e8449230d4373a6db6c253bfaaf3f3cdd7dfef7aeefbe9c13e27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 118 Meyer Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.604071000586 19.401197181693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang