118 on Meyer
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
118 on Meyer is in Franskraal en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, die strand, Uilkraalsmond, doendinge en besienswaardighede.
Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 7 gaste. Die hoofslaappkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en stort en die ander 1 met slegs 'n stort. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is ook 'n baie klein vierde slaapkamer met 'n enkelbed.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is 2 leefareas en 'n braaikamer. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met OpenView en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en die hele perseel is omhein vir veiligheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink 118 on Meyer het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Meyer-straat 118, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang