Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 Sancta Maria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir 118 Sancta Maria
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Adriaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Heerlike blyplek, met lugversorging en soggens kyk jy uit op die see.

Baie lekker verblyf, naby aan die hoofweg vir maklike toegang tot enige bestemming. Strand is naby en plekkie is heerlik uitgerig met enige iets wat jy benodig vir 'n wegbreek.

Remek L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remek L

Relaxed and clean atmosphere.

Very pleasant and in a very convenient location.

Estelle J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Mooiste en lekkerste vakansieblyplek in jare ontdek.

Plek is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het "away from home". Mooie uitsig en ligging is baie goed. Was heerlik om net rustig te wees sonder om vasgedruk te voel. Sal verseker weer Sancta Maria toe gaan.

John H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Good.

Sliding door wheels need to be replaced and there are broken tiles.

Tanya B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya B

Heel oriaat.

Was oriaat. Geen skoonmaak dienste na jy R300 ekstra fooi betaal was vir skoonmaak fooi. Braaier was ook baie vuil. Moes self skoonmaak om te kon braai. Verder geen probleme nie.

Zelda B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda B

Dit was ok.

Die plekkie was ok. Die teëls in die badkamer is los. Skottelgoed was vuil in die kas. Ape was 'n probleem, kon geen deure oopmaak nie.

Juben V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Juben V

Het vuil gevoel.

Area was goed, maar die plek glad nie. Eerste, die foto's is glad nie dieselfde nie. Die werker was daar tot 4 uur die middag. Ek weet nie wat sy gedoen het nie. Die vloer was vuil. Die vensters kon 'n mense nie deur sien nie, ons het dit self skoongemaak. Die braai is onaanvaarbaar vuil. Die plek se mure is vuil. Al die teëls is los en maak geraas, ek het my voet gesny op een van die teëls. Badkamers het gestink. Die plek is nie op standaard nie.

Elize V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize V

Lekker maar kan bietjie meer aandag gee aan bo genoemde.

Ons het baie lekker gebly, hulle kan dalk net op die stoep 'n afdak oorweeg vir die son. Ons kan nie regtig in die dag daar sit met die warm son nie. En 2 badkamers spieëls insit, en na kastrolle kyk. Dit lyk nie in so 'n goeie toestand nie. Die gasbraaier was vol vet.

Gert M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Super.

Was baie lekker en netjies.

Sunita R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunita R

Amazing.

We honestly had a great time at the apartment, it was clean and very cosy. The area was great too. I would definitely visit again.

Naz S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naz S

Excellent!

Valmarie is an excellent host. So accommodating and friendly. The apartment is tastefully furnished with all the comforts of home away from home. The view is amazing and relaxing. An all round excellent value for money. We had a most enjoyable stay and would definitely recommend her to others.

Pieter H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Wonderlik.

Baie aangenaam, 118 is baie net en ruimte is baie. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 175
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 175
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e56e40ec023b35a552f9e490248cec430f57d9457e027efacb34c7eb2ce58db9db4af38000704df08e9dfbd0f42fcee81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 6 Hill Road 118 Sancta Maria 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -30.099844 30.8579547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang