Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

118 Sancta Maria

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

118 Sancta Maria is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n strandfront-kompleks in Winkelspruit aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kompleks bied 'n kuierarea op die dak waar gaste skemerkelkies kan geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Hierdie kamer lei na die stoep war jy jou oggendkoffie met 'n lieflike see-uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Die leef- en kombuisarea het 'n ooppan-uitleg en bied toegang tot 'n stoep. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, asook 'n mikrogolf, breekware, eetgerei, panne en potte toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike rusbank, en 'n TV met toegang tot Netflix, Showmax en YouTube. Gaste kan ook met hul eie intekenbesonderhede op die DStv Stream app inteken. Daar is ook 'n kwaliteit luidspreker om jou die gevoel van 'n teater te gee. 'n Gasbraai en meubels is op die stoep beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Adriaan S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike blyplek, met lugversorging en soggens kyk jy uit op die see. Baie lekker verblyf, naby aan die hoofweg vir maklike toegang tot enige bestemmi...
Sien meer
Apr 2024
Remek L
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and clean atmosphere. Very pleasant and in a very convenient location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Estelle J
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste en lekkerste vakansieblyplek in jare ontdek. Plek is skoon en netjies, met alles wat jy nodig het "away from home". Mooie uitsig en ligging is...
Sien meer
Jun 2023
John H
Saam met lewensmaat
4.6
Good. Sliding door wheels need to be replaced and there are broken tiles.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Elize V
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker maar kan bietjie meer aandag gee aan bo genoemde. Ons het baie lekker gebly, hulle kan dalk net op die stoep 'n afdak oorweeg vir die son. Ons ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Valmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 118 Sancta Maria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillweg 6, 118 Sancta Maria, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e56e40ec023b35a552f9e490248cec430f57d9457e027efacb34c7eb2ce58db9db4af38000704df08e9dfbd0f42fcee81e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 6 Hill Road 118 Sancta Maria 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -30.099844 30.8579547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang