Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Gourits Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlize G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Puik akkommodasie. Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie het al ons verwagtinge oortref. Ons sal vir seker weer as die geleentheid hom voordoen ons akkommodasie by 11 @ Gourits Selfsorg bespreek. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
11 @ Gourits Selfsorg
Baie dankie Marlize. Was heerlik om julle te hê! Hoop om julle weer te sien.

Gerhard T
Kort verblyf
4.4
Feb 2023

Opregte, plattelandse gasvryheid. Vriendelik ontvang en was behulpsaam. Alle vrae is opreg beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dewet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Aangenaan Skoon en netjies. Was net ongelukkig oor advertensie wat bad en stort aandui, maar op aankoms is daar sticker in die bad dat dit net ornament is. Dis misleidend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Christelle
11 @ Gourits Selfsorg
Beste De Wet. Jammer oor die ongerief met die bad, maar ons het gereeld waterbeperkings in die area en 'n septeise tank by al die huise in Gouritsmond. Dit beperk die hoeveelheid water wat ons kan gebruik en moes ons die besluit neem oor die "toemaak" van die bad. Ons is egter heeltemal bereid om dit op versoek beskikbaar te stel. Dankie dat julle by 11@Gourits gebly het. Groete

Elsabe R
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Ons het heerlik gekuier. Lieflike plek met vriendelike mense. Als was perfek. Ons het net probleme met die geiser gehad maar hul het dit onmiddellik die volgende oggend uitsorteer. Hul is vriendelike en behulpsame mense. Die ligging is perfek, jy kan oral stap waar jy wil wees. Sal enigetyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 11, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734827ee2700a5ae6a5d489ad7794770787641b6219e0d42c79c362104801fc7473ed359e757fc3da912a6a8adfb7d9cd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 11 Steentjie Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3481359 21.874644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang