Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Gourits Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 11, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

11 @ Gourits Selfsorg is in die bekoorlike dorpie Gouritz, tussen Stilbaai en Mosselbaai geleë.

Die huis het 2 afdelings en die boonste huis kan as 'n geheel bespreek word. Daar is 2 permanente inwoners in die onderste eenheid. Die boonste huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n omheinde tuin met veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 11 @ Gourits Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Steentjiestraat 11, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 @ Gourits Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 11, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734827ee2700a5ae6a5d489ad7794770787641b6219e0d42c79c362104801fc7473ed359e757fc3da912a6a8adfb7d9cd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 11 Steentjie Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3481359 21.874644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang