Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11th on 6 Avenue

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zander N
1 nag
4.8
Okt 2023

Baie mooi view. Gemaklik en gerieflik selfs as die weer sleg is. Die weer was sleg, maar baie lekker binne braai by die TV asook op die stoep buite met 'n mooi uitsig. Baie netjies en skoon. Oorgenoeg spasie vir 'n groot groep. Die buite swembad en braai-area lyk baie lekker. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
11th on 6 Avenue
Baie dankie Zander. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Jammer weer was so gru want dis heerlik om by swembad te kuier.

Deon M
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf was goed. Die ligging was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hanelie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende waarde vir geld, mooiste seeuitsig. Ons het net 1 nag oorgeslaap, sal beslis langer bespreek indien weer in die omgewing is. Uitsig oor see en hawe vanuit kamers en balkon. Alle luukshede wat mens nodig het. Sal dit beslis. aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Sal weer die woonstel bespreek. Wat 'n pragtige plek met die mooiste uitsig van die hawe. Goed toegrus en veilig. Omdat die woonstel teen die berg geleë is moet mens trappe op en af klim, maar ek sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie netjies en gerieflik. Netjies en skoon en alles soos bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Uitsig wat jou asem wegslaan. Hier het ek soos 'n celebrity gevoel. Als is smaakvol en spotless. Die beste uitsig in Mosselbaai en die vriendelikste ontvangs. Baie dankie Martin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Markham L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Fantasties. Baie stil en die ligging is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewerhardus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Ruim selfsorgeenheid met pragtige uitsig. Mooi swembad en braaifasiliteite. Verblyf baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Very comfortable apartment with lovely view of harbour. Great beds. Great shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Great location. Great view. The hosts were not their normal friendly self. Maybe New Year Blues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 6, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2h1yliy8vLQL9XhN9gyhHxCRoWAsnKMoPcuXlamcBJIGKv5B7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 11 6th Avenue Mossel Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180595147314 22.1365636199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang