Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11th on 6 Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir 11th on 6 Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zander N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zander N

Baie mooi view. Gemaklik en gerieflik selfs as die weer sleg is.

Die weer was sleg, maar baie lekker binne braai by die TV asook op die stoep buite met 'n mooi uitsig. Baie netjies en skoon. Oorgenoeg spasie vir 'n groot groep. Die buite swembad en braai-area lyk baie lekker. Vriendelike gasheer.

11th on 6 Avenue se terugvoer

Baie dankie Zander. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Jammer weer was so gru want dis heerlik om by swembad te kuier.

11th on 6 Avenue
Hanelie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie J

Uitstekende waarde vir geld, mooiste seeuitsig.

Ons het net 1 nag oorgeslaap, sal beslis langer bespreek indien weer in die omgewing is. Uitsig oor see en hawe vanuit kamers en balkon. Alle luukshede wat mens nodig het. Sal dit beslis. aanbeveel.

Karin M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Sal weer die woonstel bespreek.

Wat 'n pragtige plek met die mooiste uitsig van die hawe. Goed toegrus en veilig. Omdat die woonstel teen die berg geleë is moet mens trappe op en af klim, maar ek sal beslis weer hier gaan bly.

Chris P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Baie netjies en gerieflik.

Netjies en skoon en alles soos bespreek.

Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Uitsig wat jou asem wegslaan.

Hier het ek soos 'n celebrity gevoel. Als is smaakvol en spotless. Die beste uitsig in Mosselbaai en die vriendelikste ontvangs. Baie dankie Martin.

Markham L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markham L

Fantasties.

Baie stil en die ligging is asemrowend.

Ewerhardus K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewerhardus K

Ruim selfsorgeenheid met pragtige uitsig.

Mooi swembad en braaifasiliteite. Verblyf baie geniet.

Lindy H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy H

Very comfortable apartment with lovely view of harbour.

Great beds. Great shower.

Pierre G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Great location. Great view.

The hosts were not their normal friendly self. Maybe New Year Blues.

Bennie M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie M

Amazing view!

Amazing view of the ocean from you bedroom! Owners are friendly. Prices are really cheap. The apartments are beautiful and recently done over, everything is fancy. Only thing is the owners are on top so if you are a light sleeper they might wake you up early.

Lene V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene V

Lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie mooi en netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Semicka G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semicka G

Thank you so much for such a fun holiday!

The hosts are amazing. They are extremely welcoming and friendly. We had an amazing time there. We were extremely sad to leave. Will definitively be coming back. No doubt about that.

Karabo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M

Beautiful.

It was really great, and my wife and kids enjoyed their stay.

Godfrey L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey L

Uitstekend.

Dit was 'n plesier om by die gastehuis te bly! Alles was perfect - baie dankie vir die gasvryheid! Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak en aanbeveel vir ander.

Christelle P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Stunning uitsig en ligging! Pragtige, ruim woonstel. Lekkerste vakansie!

Pragtige uitsigte! Heerlike kuier om swembad en op houtdek. Drieslaapkamerwoonstel is ruim, met volop see-uitsigte. Binnebraai. Skoon. Sentrale ligging. Uitsig op Santos strand. Naby geleë aan winkels en middedorp met heerlike restaurante en koffiewinkels. Veilig! Carel en Martin is puik gashere. Dankie vir jul vriendelikheid! Ons het heerlik gekuier! Julle sien ons weer!

Gert D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Baie netjiese, skoon plek. See-uitsig is wonderlik.

Waarde vir geld, baie skoon plek. See-uitsig is wonderlik.

Bella D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bella D

Pragtige woonstel met die mooiste uitsig oor die hawe.

Wens ons kon langer bly, een aand was te min!

Kirchna S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirchna S

Amazing!

Lovely views! Amazingly clean and beautiful cutlery.

Thys B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Kort en heerlik.

Oornag vir sake redes.

Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Ons het net oornag op pad na Stormsrivier maar het dit uiters aangenaam gevind.

Die uitsig is asemrowend. Die fasiliteite is van hoogstaande gehalte en die eienaars was uiters aangenaam.

Roche A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche A

'n Baie ontspannende vakansie!

Die eienaars was ongelooflik vriendelik. Baie gemaklike mense en baie hulpvaardig. Die atmosfeer is lekker rustig. Goed geleë met lekker uitsigte oor die see van alle kante van die woonplek. Baie mooi uiteengesit met binnebraai vir die reëndae en dan ook buitebraai by die swembad vir 'n lekker kuier. Lekker plek in Mosselbaai, naby restaurants, naby winkels en met 'n paar minute se ry na die punt vir 'n bietjie verkenning. Lekker plek ook vir kinders!

Rocky F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rocky F

Good place to stay.

A few negatives: WiFi highly unreliable. Dog poop on steps not acceptable.

11th on 6 Avenue se terugvoer

Glad to report that we have fibre now.

I agree and our apologies for that. We want our guests to have a joyful experience. We are addressing this issue.

11th on 6 Avenue
Jan Hendrik D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik D

Sekerlik die beste verblyf in Mosselbaai.

Van aankoms tot ons vertrek was alles 'n fees. Martin en Karel is die beste gashere by wie ons nog gebly het. Die uitsig is iets besonders en die atmosfeer nog beter!

Iolenthe F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iolenthe F

Wow. Baie dankie oom Oliver.

Die ontvangs was baie puik en professioneel. Die eenheid was baie skoon en netjies van binne. Sal hierdie plek enige tyd aan my familie en vriende aanbeveel. Baie dankie.

Morne B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Beautiful place.

Awesome views over harbour.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek.

Pragtige uitsigte oor die hawe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

William W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Perfect place for a family or a group of friends.

This is one of those unexpected surprises when travelling. The flat was roomy, clean, quiet, and well furnished with comfortable beds, and a kitchen ideal for self catering. The 180 degree unobstructed view was stunning. Great location. Our host was most welcoming and friendly. Would highly recommend it.

Marika G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Fantasties.

Pragtige plek. Dankie Martin en Carel. Julle het ons so vriendelik ontvang. Julle plek is pragtig, skoon, netjies en ongelooflik mooi gemeubileerd en 'n pragtige uitsig.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 6, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2h1yliy8vLQL9XhN9gyhHxCRoWAsnKMoPcuXlamcBJIGKv5B7U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 11 6th Avenue Mossel Bay 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180595147314 22.1365636199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang