Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 @ Kommandant Street

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jacqueline W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie vriendelike ontvangs en netjies. Sal beslis weer daar oorbly. Gerieflike tuisvoel verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pitso C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Restful and pleasant. Dirk and his wife were very welcoming to me and my family. We enjoyed our stay; it's the perfect place for a family with young kids. The photos don't do justice to the place; it is much nicer in person. There are 2 separate good-sized bedrooms. The second bedroom leads into a full bathroom with a shower and a bath tub. There is a small kitchen with everything you will need, and it leads outside to a beautiful patio with braai facilities, also perfect for relaxing. We would definitely use the place again next time we are in Fouriesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
12 @ Kommandant Street
Hi Pitso and family - it's people like you that make hosting people worthwhile. We hope that one day you will be able to come back again. May you have a very blessed 2024. Kind regards, Dirk & Joey

Paula V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Skoon, netjies en vriendelik. Dit was werklik 'n plesier om hier te bly. Die eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die kamers is skoon en netjies en die linne was vars. Die klein ekstratjies soos die melk en beskuit was die toppunt op 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
12 @ Kommandant Street
Baie dankie - hoop u sal weer in die toekoms kom kuier Dirk & Joey

Anri M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Aug 2024

Nice stay, bit overpriced. Nice stay, but overpriced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Colin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

A very pleasant and clean place to stay. Nice and quiet. A very nice place to stay and it was quiet and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bronwen
12 @ Kommandant Street
Thank you, Colin. Keep well. Dirk & Joey

Benita K
1 nag
5.0
Sep 2023

Netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang en die blyplek was skoon en netjies. Alles wat mens nodig het om lekker te bly is beskikbaar. Ek beveel 12 @ Kommandant Street met 'n oop gemoed aan vir 'n lekker slaap ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bronwen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandantstraat 12, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b8c464e9d712b036638b17cfd0c37e4e58f6b93f2bc1baec439b090a36c63523a1a275199e35ec03f96e95977587ad65f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 12 Kommandant Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.620732988567 28.216230262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang