Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Bronze Paradise

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Ivan D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Eksklusief. Die vakansie was baie lekker! Die strand is redelik eksklusief, wat beteken mens kan met gemoedsrus elke dag na die strand toe gaan, selfs op 01 Januarie. Dit is veilig. Die dekor was bietjie oudmodies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeannine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Heerlik, naby strand en kids het vriende gemaak by die strand se oord. Daar is só paar dinge wat aandag benodig in die eenheid: Die jets in die spa-bad werk nie. Die extractor fan bo die stoof werk nie. Die kas onder die wasbak kom van sy skarnier af. Ordentlike waaiers in die kamers is broodnodig. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Die info op die webblad moet dalk noem dat daar baie trappe na en van die eenheid is. Dis nogal 'n storie om uit en in te pak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Victoria M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2022

Vreeslik geniet. Die eenheid is baie goed ingerig. Ruth was baie behulpsaam. Die strand is letterlik op jou agterstoep en toegang tot die strand was baie maklik. Die swembad was altyd skoon en die tuin het dit goed afgerond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie goeie fasiliteite, baie goeie ligging. Ons het ons verblyf baie geniet

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
12 Bronze Paradise
Baie dankie, Bertus, kom gerus weer!

John G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Puik ligging, loopafstand van die strand. Puik ligging, loopafstand van die strand. Die kamers was klein, maar leefbaar. Sal die plek beslis vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
12 Bronze Paradise
Baie dankie vir jou opmerkings. Ons waardeer dit ten volle. Ons gaan self soontoe vir die Paasnweek en ons sien uit daarna. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouth 745, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiZjZhZGM5LTM5MzEtNGY4MC04YTc1LTA4YTgyODlmMzg0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 745 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -31.030866 30.236861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang