Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Dune Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir 12 Dune Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christine F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Lieflike plek, sal beslis weer gaan.

Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Ja, plekkie is klein maar groot genoeg vir 'n gesin met 2 tieners. En dit is so rustig. Mal oor die stoep met die braai. Alles was baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Het gou gehelp as jy iets wou weet. Sal egter net voorstel dat jy dalk 'n opvou tafeltjie kry wat agter die bank gebêre kan word, sodat as dit in die aande te koud word buite op die stoep mens nog binne games kan speel.

12 Dune Park se terugvoer

Hi
Daar is 'n tafel onder die bank.

12 Dune Park
Carmenita F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmenita F

Perfect get away for a small family.

Our stay was just perfect. The kids enjoyed it. It felt like a nice get away but yet so homely because it has everything.

Gloria K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria K

Great.

The best place to be.

Jacques S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Rustig en skoon.

Baie netjies, veilig, stil, skoon, alles in plek wat gese is en meer. Lekker, dankie.

Lucinda R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

Gerieflik, netjies, veilig, rustig, gemaklik, al die nodighede.

Ons het die verblyf geniet!

Rosanne H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosanne H

Comfortable accommodation.

Peaceful setting with a lovely walk to the beach.

J. R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J. R

Lekker, rustig en baie naby aan die see.

Baie skoon en netjies, die ligging is lekker naby aan die strand. Baie vriendelike mense orals. Die agterkant is omhein wat dit lekker maak vir 'n hond. Net 'n voorstel vir gaste: moet nie koffie en melk vergeet nie. Ons het die wegbreuk baie geniet! Hulle is tans besig om nog kamers te bou, so hou hulle dop - binnekort is daar meer.

Anca E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anca E

Gesellig en genotvol!

Heerlike plekkie! Perfek vir gesin met 2 klein kindertjies, sal bietjie beknop raak met 2 tieners.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Raymond F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond F

Communication with the host was good. Contained yard for our 3 dogs. Enough space for a family of 4.

Peaceful place to stay.

Stephan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R

Gerieflik, heerlik, rustig, veilig en ongelooflik lekker.

Ons het ons naweek by 12 Dune Park so baie geniet! Ons was aangenaam verras met hoe oulik die plekkie ingerig was. Alles wat ons nodig gehad het, en nog soveel meer! Skoon en netjies! Rustig en veilig! Ons het gevoel soos ons huis met 'n lekker vakansie atmosfeer! Ons sal vir seker in die toekoms weer hier kom kuier!

Tercia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia V

Lovely property, safe and secure with all amenities needed.

Good value for money, neat and clean, safe and secure!

Patricia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

Ons het dit baie geniet.

Alles was lekker.

Hintsa Daniel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hintsa Daniel S

A very safe and lovely place to make memories.

Location of the place is perfect and we celebrated our anniversary in style.

Dirk G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Rustig en heerlik.

Weg van alle stadsgeraas, maar nogsteeds naby alles.

Anelle B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle B

Ideale, rustige somersvakansie met kinders.

Dune Park is rustig, skoon, netjies en veilig. Die eenheid is pragtig en ideaal as jy hou van die buitelewe en braai. Die swembaddens is groot en die kinders het heerlik baljaar! Die see is dalk net te vêr vir kort beentjies om te loop, maar is maklik bereikbaar al moet jy teen 'n stewige duin uit. Die eenheid is nie gepas vir 2 paartjies nie, maar eerder vir 'n gesin van 4, aangesien daar nie veel privaatheid is nie. Hoogs aan te beveel!

Justin H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin H

Amazing value for money.

All we needed was a break and a weekend away and that's what we got. Smart TV and WiFi. Lovely braai area, washing machine, aircon, fans in lounge and main bedroom. Lovely walk to the beach. Could not have asked for better. Thank you, Andre.

Yolande V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Netjies, skoon, met al die geriewe.

Braaiplek op die toe stoep 'n bonus. Afstand na strand 1,2 km.

Nadine L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine L

Lovely.

Love the Dunes Resort.

Kathleen J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen J

Baie lekker netjies en skoon plekkie.

Lekker op die stoep gebraai en gekuier. Alles wat jy nodig het en meer. Lekker Vakansie gehou by die oulike huisie. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Baie Veilig! Lekker naby die strand. Sal definitief weer daar kom vakansie.

Gerhard L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard L

We did a stop over so it was efficient for us.

It was good, if we had stayed longer it would have been an excellent place. The neighbours are amicable and friendly.

Lizelle F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle F

Inperking van privaatheid.

Verstaan die veiligheidsaspek van kameras, maar die kamera by die braai-area en patio laat jou ongemaklik voel. Die eenheid is ook nie geskik vir 3 volwassenes nie. Jy word dopgehou deur die permanente bure wat die eienaar kontak oor jou bewegings.

12 Dune Park se terugvoer

Dear Guest
Thank you for your review.
We are truly sorry that your experience wasn't what you had hoped for.
We have taken your concerns to heart and will be implementing the necessary changes in order to ensure a better experience for future visitors.
We hope that you will consider us again in the future.
We wish you everything of the best.

12 Dune Park
Marius R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Great family weekend.

Would like to stay a bit longer next time.

Martyn V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martyn V

Rustige atmosfeer en baie veilig.

Ongelooflike waarde vir geld. Stap afstand strand toe. Dit is huis weg van jou huis gevoel. Sal verseker weer daar tuis gaan.

Llewellyn D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn D

Ons verblyf was ongelooflik.

Die eienaar was baie vriendelik, behulpsaam en het ons tyd daar besonders gemaak.

David K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Lekker vakansieplek.

Lekker klein. Het gevoel soos vakansie. Lieflike stoep en braai-area.

Lindie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie J

Dit was 'n baie lekker ervaring vir ons gesin. Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing en in die Dune park kompleks self. Ongeag die weer kan mens klein kindertjies lekker besig hou.

Die eienaar was baie behulpsaam wanneer ons iets wil weet. Die huis is netjies en baie gemaklik vir 'n gesin. Die beddens slaap lekker, daar is meer as genoeg beddegoed en handdoeke. Die eienaar het selfs gesorg vir 'n paar basiese benodighede soos Sunlight seep en Jik. Mens voel baie veilig in die kompleks en in die omliggende area oor die algemeen en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Welma G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G

Fantastiese kuier gewees.

Ons was ontsettend beïndruk met die huisie. Bitter netjies. Bed, beddegoed en handdoeke topgehalte. Stort lekker groot en waterdruk perfek. Dak waaiers en lugversorging hemels. Braai area onder dak 'n absolute wenner. Alarmstelsel 'n plus maar nooit aangesit nie. Baie veilig. Julle sal ons beslis weer sien.

Doris E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doris E

We felt at home and enjoyed every moment.

My daughter and I spent 12 wonderful days at 12 Dune Park. The rustic and very comfortable cottage was just what we needed. The area is very quiet, the green lawns and trees around contribute to a very peaceful atmosphere. The cottage is well equipped, the beds comfortable and the breakfasts and dinners on the patio were so enjoyable. We enjoyed the pool and the walk to the beach very much. We will definitely be back soon!

Audrey V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey V

Welcoming, homely feeling with everything you need.

Loved that I could bring along my small baby dog. Beautiful surroundings with Plettenberg Bay nearby. With every need fulfilled when asked. Was sad to leave.

Linton H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linton H

Most enjoyable stay in a safe environment.

The facility had everything we needed.

Marile B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marile B

Fantasties.

Baie lekker gebly. Lekker rustig awesome plek vir kinders.

Claudia U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia U

Short break away.

A wonderful spot! Well equipped and clean cottage, small enclosed courtyard for small dogs. The Dunes had great facilities for young kids - pool, play areas and the beach within walking distance. Near to the Crags Elephant sanctuary and monkeyland as an outing. Would definitely go back with my family.

Patricia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B

Baie lekker gebly.

Ons sal weer daar gaan bly.

Andre J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Andre J

Dune Park is baie lekker. Veral vir kinders.

Die eenheid wat ek gehuur het is ongelooflik klein vir die prys. Dis basies 'n 1/4 slaapkamerplek. So vir die prys sou mens ten minste 'n 2-slaapkamerplek verwag het.

Regina B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Wens ons kon permanent daar gebly het.

Wat ek wel sal voorstel dat Andre kyk na sy DStv-pakket, want dit wat nou daar op is is regtig nie die moeite werd nie.

Sonette G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette G

Baie aangename, goed ingerigte plekkie met 'n rustige atmosfeer.

12 Dune park is waarde vir geld. Dit is skoon en goed ingerig. Baie rustige veilige omgewing en dis 10 min se loop van 'n asemrowende strand. Het dit vreeslik geniet.

Deidre L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L

Fantasties, asemrowend.

Dit was goed om weer by see te wees, het lekker gekuier, baie beïndruk met 12 Dune Park. Sal enige tyd dit weer huur.

Danielle W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle W

Felt like home!

My husband and I really enjoyed our stay at 12 Dune Park! The unit is very cozy and well equipped. Excellent location. We enjoyed the braai area and a sundowner at the deck is a must. Will recommend it to anyone!

David S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Net te kort en die weer het ons gepootjie, maar sal definitief volgende keer langer kuier.

Die omgewing/ligging is fantasies, die eienaar het ons gekontak met addisionele inligting, wat dinge soveel makliker en eenvoudiger gemaak het. Die plek was skoon en die bure baie vriendelik.

Renier V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Was baie lekker.

Die verblyf was baie lekker gewees, baie skoon en netjies, sal net beter gewees het as daar WiFi beskikbaar was, anders was dit baie lekker gewees.

Lynne H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H

Perfect weekend stay.

The house had everything we needed. Everything was neat and clean with a lovely braai area on the patio. We had access to the resorts sparkling pool. And a beautiful scenic walk to the pristine beach and lookout point.

Wilna H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H

Alles was baie gerieflik. Die stoep met braai en banke is lekker ontspanne atmosfeer.

Van die huis is dit so 10 min se stap see toe. Lieflike strand. Skoon en lekker stapstrand.

Sheena G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheena G

Comfortable.

Friendly atmosphere, comfortable house safe.

Duane D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane D

Rustigheid en Kalmte.

Ons was baie tevrede met die huis, het als wat jy nodig het, die plekkie is skoon en veilig en baie rustig. Nie ver van keurboomstrand af nie en so 10km van Plett af. Vir die kinders sal dit nice wees om 'n speelraam of kinder-speelplekkie nader aan die huis te hê. Maar verder, sal definitief terug wees.

Morne P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne P

Rustig en goed ingerig.

Net 1 opmerking. Die plek word as 'n 2-slaapkamer geadverteer wat ongelukkig nie die waarheid is nie. Een kamer is onderverdeel wat stapelbeddens in het en dus is dit net gepas vir 2 volwassenes en 2 klein kinders van 12 jaar en onder. Hierdie moet op die advertensie aangedui word. Ons het tog dit baie geniet, maar ons het besluit om 1 dag vroeër te ontruim omdat my dogter dit ongemaklik ervaar het. Dankie.

Petrus Johannes B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus Johannes B

Die plek is skoon en netjies, maar nie naby see of eetplekke nie.

Geen WiFi en beperkte TV, net OpenView. Die skoonmaakkoste behoort by daaglikse huur ingesluit te wees en nie apart verhaal te word nie.

Nicky & Reinette U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky & Reinette U

Absoluut 'n juweel van 'n plek.

Als wat jy nodig het is daar. Sal definitief weer die verblyf in toekoms gebruik. So rustig, pragtig en skoon. Definitief die moeite werd.

Ben D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Puik!

Pragtig geleë in veilige area. Ongelooflik skoon en netjies. Binne gerieflike loopafstand van strand. Sentraal geleë vir die wat wil gaan na restaurante en kuier plekke. Ons het die stilte ontsettend geniet. Ongelooflik goed toegerus. Vriendelike en professionele diens vanaf eienaar en verhuring personeel. Sal graag weer wil gaan.

12 Dune Park se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

12 Dune Park
Ivo C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivo C

What absolute bliss! Wife and I had the best 5 day stay ever! Wonderful cottage. Everything one needs.

The cottage is very well appointed, compact and ideal for a couple, but small kids would be easily accommodated.

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc7d8629d5112ee3abb77fbaab58a79e410f1a148382762779f3d73726377230912059629c6bf83e32f3ae6ae4536320f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Keurbooms Street 12 Dune Park 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009156642189 23.420531653759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang