Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Dune Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Christine F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lieflike plek, sal beslis weer gaan. Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Ja, plekkie is klein maar groot genoeg vir 'n gesin met 2 tieners. En dit is so rustig. Mal oor die stoep met die braai. Alles was baie netjies en skoon. Eienaar baie vriendelik en gasvry. Het gou gehelp as jy iets wou weet. Sal egter net voorstel dat jy dalk 'n opvou tafeltjie kry wat agter die bank gebêre kan word, sodat as dit in die aande te koud word buite op die stoep mens nog binne games kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
12 Dune Park
Hi Daar is 'n tafel onder die bank.

Carmenita F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Perfect get away for a small family. Our stay was just perfect. The kids enjoyed it. It felt like a nice get away but yet so homely because it has everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great. The best place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en skoon. Baie netjies, veilig, stil, skoon, alles in plek wat gese is en meer. Lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gerieflik, netjies, veilig, rustig, gemaklik, al die nodighede. Ons het die verblyf geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Comfortable accommodation. Peaceful setting with a lovely walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

J. R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker, rustig en baie naby aan die see. Baie skoon en netjies, die ligging is lekker naby aan die strand. Baie vriendelike mense orals. Die agterkant is omhein wat dit lekker maak vir 'n hond. Net 'n voorstel vir gaste: moet nie koffie en melk vergeet nie. Ons het die wegbreuk baie geniet! Hulle is tans besig om nog kamers te bou, so hou hulle dop - binnekort is daar meer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anca E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Gesellig en genotvol! Heerlike plekkie! Perfek vir gesin met 2 klein kindertjies, sal bietjie beknop raak met 2 tieners.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc7d8629d5112ee3abb77fbaab58a79e410f1a148382762779f3d73726377230912059629c6bf83e32f3ae6ae4536320f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Keurbooms Street 12 Dune Park 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009156642189 23.420531653759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang