Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Dune Park

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

12 Dune Park is 'n selfsorg-houthut wat in die Dunes-oord, naby Keurboomstrand, en net 500 m van die strand af geleë is.

Die hut bied slaapplek aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die kamer langsaan, tweede slaapkamer 'n stapelbed bevat. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, en eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met YouTube, gebruik die profiel: Dunes gas. WiFi is beskikbaar.

Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook 'n stranddek vir dolfyn- of walviskyk teen sonsondergang oor Plettenbergbaai.

Daar is 'n area aan die agterkant van die eiendom wat toegemaak is met houtheining vir troeteldiere.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Welma G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons 2de kuier daar en weereens baie lekker gekuier. Rustigheid in oorvloed.
Nov 2024
Annemarie O
Saam met vriende
5.0
Was die skoonmaak vir die twee dae elke dag of dag van vertrek? Heerlik gebly, netjies en sê die plek is net reg vir twee volwassenes en twee kinders.
Okt 2024
Christine F
Gesin met tieners
5.0
Lieflike plek, sal beslis weer gaan. Lieflike plekkie met alles wat jy nodig het. Ja, plekkie is klein maar groot genoeg vir 'n gesin met 2 tieners. E...
Sien meer
Jun 2024
Carmenita F
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect get away for a small family. Our stay was just perfect. The kids enjoyed it. It felt like a nice get away but yet so homely bec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Gloria K
Gesin met klein kinders
5.0
Great. The best place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Dune Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc7d8629d5112ee3abb77fbaab58a79e410f1a148382762779f3d73726377230912059629c6bf83e32f3ae6ae4536320f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 Keurbooms Street 12 Dune Park 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009156642189 23.420531653759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang