Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 12 Dwergarend

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir SnL 12 Dwergarend
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christel D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D

Perfekte oornag verblyf- voel soos huis.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies, ruim vertrek en genoeg kuierplek.

Aniska V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska V

Skoon, veilig en rustig.

Hulle was okay daarmee dat ons na 20:00 inklok. Die plek was skoon en ons het dit geniet.

Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Netheid, vriendelikheid, kos, goedkoop.

Ons het die wonderlikeste verblyf gehad.

Gawie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V

Baie mooi en netjies.

Alles was baie pragtig en netjies. 'n Skottelgoedwasbakkie sou baie handig wees.

Elmari V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari V

Baie rustig, netjies en skoon.

Alles was volgens ons verwagtinge. Ons is goed ontvang en die eienaar was aanpasbaar met ons veranderinge.

Adri B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Baie rustig met vriendelike gasvrou!

Was net baie verbaas oor die trappe na boonste kamers!

Otto W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Otto W

Baie behulpsaam en vriendelik.

Ons moes op die nippertjie blyplek kry vir die nag want ons was al amper 24 uur wakker en het gewerk aan 'n masjien op 'n myn in Komatipoort van vroeg af. Die pad terug Kempton Park toe was buite die kwessie. Vriendelike diens en mense was baie behulpsaam. Ongelukkig was ons te moeg om die plek ordentlik te geniet en moes die volgende oggend vroeg weer terug myn toe.

Sanja C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Dit was baie lekker! Baie dankie!

Dit was baie lekker soos altyd dankie!

Andries K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries K

Goed.

Goed en skoon, benodig net eie badkamer.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gert T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gert T

Dit is reg geposisioneer, maar bouwerk duur nou 'n jaar.

Dit klink of daar rotte op die plafon partytjie hou.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tsholofelo M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsholofelo M

Very beautiful place. We really enjoyed our stay there.

The hospitality was out of this world. The hosts were very friendly, respectful and welcoming. SnL just became my 'go-to' place in Mbombela and would recommend it to my friends and family. Thank you for hosting us.

Diana O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana O

Lekker gerieflik.

Groot kamers en spasie. Baie netjies en skoon.

Johanna R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Baie oulike plek.

Dis nie die eerste keer wat ons mense daar oorbly nie, die plek is perfek en voldoen aan ons vereistes. Die eienaar is ook baie behulpsaam.

Vic J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vic J

Lekker

Kamers nie baie klankdig van kombuis se kant af nie. Anders gemaklik en No 4 is ruim. Ons kamer No 1 is sonder moeite na No 4 verander.

Ockie N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie N

Provided all we required for a night.

We had the house to ourselves but we did not realize that we would have had to share a bathroom should there have been other guests. Very well equipped kitchen.

Leonay R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leonay R

Dit was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het.

Was baie lekker gesinsopset. 9 mense gemaklik gehuisves. Met heerlike kombuis en kuierarea. Sal dit vir seker aanbeveel vir oornag-akkommodasie! Baie goed geleë!

Carel D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Heel netjies maar probleem met parkering vir ander gaste.

Die aand was onrustig met 'n stryery laataand tussen eienaar en gaste wat laat opgedaag het en nie veilige toesluit parkering kon kry wat blykbaar vir hulle belowe was nie.

Trevor C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor C

Overnight stay.

The house was fitted with the most up-to-date appliances. Impressive. The front door is located on the street and should therefore have an automatic locking system. If someone never shut or locked the door they endanger everyone in the house. Probably wouldn't choose this location again as we prefer not to share the accommodation with others.

Lynda K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda K

Lekker rustig.

Dit was rustig en almal was baie behulpsaam.

Mc F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mc F

Very good, clean and safe.

The host was very supportive and friendly. A good place where you feel safe.

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang