Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SnL 12 Dwergarend

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Christel D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfekte oornag verblyf- voel soos huis. Baie lekker gebly. Skoon en netjies, ruim vertrek en genoeg kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, veilig en rustig. Hulle was okay daarmee dat ons na 20:00 inklok. Die plek was skoon en ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netheid, vriendelikheid, kos, goedkoop. Ons het die wonderlikeste verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie mooi en netjies. Alles was baie pragtig en netjies. 'n Skottelgoedwasbakkie sou baie handig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig, netjies en skoon. Alles was volgens ons verwagtinge. Ons is goed ontvang en die eienaar was aanpasbaar met ons veranderinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie rustig met vriendelike gasvrou! Was net baie verbaas oor die trappe na boonste kamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Otto W
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2023

Baie behulpsaam en vriendelik. Ons moes op die nippertjie blyplek kry vir die nag want ons was al amper 24 uur wakker en het gewerk aan 'n masjien op 'n myn in Komatipoort van vroeg af. Die pad terug Kempton Park toe was buite die kwessie. Vriendelike diens en mense was baie behulpsaam. Ongelukkig was ons te moeg om die plek ordentlik te geniet en moes die volgende oggend vroeg weer terug myn toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dit was baie lekker! Baie dankie! Dit was baie lekker soos altyd dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Goed. Goed en skoon, benodig net eie badkamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwergarendstraat 12, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA474a8bd58e44f395ea8b400608fc642c663bbf4ce345b4876d54ffaf21a4e840479a2b3a423ada68cdc9a56c815f6ace9389?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 12 Dwergarend Street Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.490944555367 31.499169330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang