Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

12 E Casta

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castastraat 12 E, Danabaai, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 163 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 E Casta is 'n bekoorlike huis in Danabaai, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Hierdie area maak lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Verlynn Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Castastraat 12 E, Danabaai, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 E Casta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 163
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R 1 550 R 1 163
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castastraat 12 E, Danabaai, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bfa225a155fe2fe679876200ce82a1d8472301813607bd4c6005941b1f4779b30bde78192e042586ea62e608b86641478cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 163 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 12 E Casta Street Dana Bay 4126 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.195309464843 22.038811192031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789