12 Glentui
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 732, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R970 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
12 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie kompleks is naby Loftuspark, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautreinstasie.
Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n buitesitarea. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Nasionale Natuurhistoriese Museum, botaniese tuine, Loftus Park, historiese gebiede en Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Arcadiastraat 732, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arcadiastraat 732, Pretoria, 0007, Gauteng