Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Kersbospark

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Helen T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Dit was fantasties. Die huis het van alles wat ons benodig het. Lekker gekuier behalwe vir die sleeper couch wat baie ongemaklik was om op te slaap en die braai wat nie onder dak is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Perfectly equipped for a large family with young children, safe, comfortable, spacious. Feels like home away from home. Clean, comfortable beds and rooms. Well-equipped kitchen, board games, books, TV. No need for WiFi as it is meant to be a getaway. Suitable for short and long stays. Shops nearby. Short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Dear Bev.Thank you so much for your positive review.We look forward to seeing you and the family back soon.!! Regards Christie

Megan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Absoluut fantasties. Gemaklike huis wat perfek was vir ons kort wegbreek van die stad. Die ekstra bonus dat ek my Lilly (3 maande oue Jack Russel) kon saamneem. Ek sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Dear Megan. Thank you for your positive review! You, are always welcome anytime!

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Clean comfortable stay in secure location. Clean and comfortable accommodation in a secure location, we had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christie
12 Kersbospark
Thank you for the positive review, Christa. We hope to see you again soon.

Geraldine L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Rustig en ontspannend. Ons almal het lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2020

Ons het lekker gekuier en omdat ons ons honde kon saamvat het ons die tekorte aanvaar. Die perseel kort `n dringende verf. Dit lyk of dit nog nooit onderhou is nie. Die meubles is ook baie afgerem. As jy R2500 per nag betaal verwag jy meer. Die beddegoed is oud en gevlek.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurtoringstraat 16, Kersbospark 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f27401c3b4e96854a8874852cce95ea7659cc7affa74929b3e3f24a99408774867f394997ac595e5fb1c09b19dca8c3880f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 16 Vuurtoring Street 12 Kersbospark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685837774171 18.244828041664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang