Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Kersbospark

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurtoringstraat 16, Kersbospark 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

12 Kersbospark is 'n knus, grasdak-selfsorgkothuis in die Weskus-styl in Kersbosstrand, aan die rand van Dwarskersbos, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad. Kersbospark is 'n klein veilige ommuurde landgoed wat slegs vir huurders toeganklik is. Die landgoed self is baie stil en veilig vir troeteldiere en kinders.

Die huis het 'n rustige uitsig na die Aurora-berge; jy kan die see duidelik van die huis af hoor en die pragtige 12 km stuk strandhemel is net 3 minute se stap af in die pad.

12 Kersbospark kan tot 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, en 'n dubbelvolume grasdak-oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word op versoek. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word verskaf deur gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en strykyster in. 'n Wasgoedlyn met penne is beskikbaar. Daar is 'n ekstra yskas-vrieskas beskikbaar vir die visserman en gaste wat langer bly. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders en het 'n gesellige binnenshuise steenkoolkaggel vir daardie koue winteraande. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep met 'n tafel en sitplek vir 8. Daar is 'n groot buitebraai-area in 'n liefdevol geskape inheemse tuin. Braaitoerusting en 'n potjiepot is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die huis is troeteldiervriendelik en die erf is veilig. Parkeerplek is beskikbaar vir 3 motors in die oprit.

Die Kersbospark het 'n groot gemeenskaplike swembad beskikbaar vir gaste om op eie risiko te gebruik. Daar is 'n put, so die swembad is altyd beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 12 Kersbospark
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vuurtoringstraat 16, Kersbospark 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Kersbospark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurtoringstraat 16, Kersbospark 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f27401c3b4e96854a8874852cce95ea7659cc7affa74929b3e3f24a99408774867f394997ac595e5fb1c09b19dca8c3880f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 16 Vuurtoring Street 12 Kersbospark 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.685837774171 18.244828041664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang