12 on Beach
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
ST Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 338
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette K - Aug 2024
Algehele gradering
12 out of 10 satisfied, amazing place.
Mariaan R - Jul 2024
Algehele gradering
Beautiful location, the sea facing rooms are perfect.
Llewellyn S - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker by die see.
Ingrid B - Mrt 2024
Algehele gradering
Foutloos sal weer kom.
Ronel W - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ronel W - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige parkering. Rustig en aangename verblyf.
Fiona B - Jan 2024
Algehele gradering
Just love it.
Adri M - Sep 2024
Algehele gradering
Die weer was bietjie onvoorspelbaar, maar kuiertjie baie aangenaam.
Juanita R - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable with great proximity. Minor improvements could be made.
Liesl S - Jul 2024
Algehele gradering
Kalmerend, rustig en lekker!
Yolandi S - Jun 2024
Algehele gradering
We enjoyed the location, the service, and overall great weekend.
Mariaan R - Jul 2024
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Lee-andra M - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely stay.
Derick H - Jan 2024
Algehele gradering
Vir my is die bedrywighede in die see die aantrekkingskrag van Saldanha.
Charlene D - Feb 2024
Algehele gradering
12 on Beach never disappoint.
Belinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Ok as we were out most of the day.
Danie D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Zanell D - Jan 2024
Algehele gradering
Was okay.
Hawies F - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was ok, maar die geraas van karre en motorfietse is steurend.
Amanda V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het niemand gesien behalwe die huishulp wat ons met die kamer gehelp het.
Izelle G - Jun 2024
Algehele gradering
Disappointed, not maintained, embarrassed.
Lees meerCharlene W - Jan 2024
Algehele gradering
Nie sleg nie, maar ek het al beter ervaar vir goedkoper.
Denise J - Mrt 2024
Algehele gradering
12 on Beach is beslis nie op standaard nie.
Lees meerCynthia B - Des 2023
Algehele gradering
Great and relaxing.
Amy W - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nadia V - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Andre P - Okt 2023
Algehele gradering
Great sea view, could step into the room from the garage.
Andre K - Apr 2023
Algehele gradering
Die beste wegbreekplek. Beste in Saldanha.
Anton R - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf vir sake of ander reis.
Merlin H - Okt 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the short stay at the guest house.
Ishmael M - Jul 2023
Algehele gradering
It was very good, the area is positioned in the best place.
Amy Melissa V - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly welcoming staff, a clean comfortable stay.
Deveryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Terry D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by 12 on Beach te oornag.
Christiaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die view!
Fabian C - Jul 2023
Algehele gradering
Was great.
Francois D - Aug 2023
Algehele gradering
Was goed.
Pieter-jan K - Jan 2023
Algehele gradering
Was net 'n basis om die res van die Weskus te besoek.
Alan S - Jul 2023
Algehele gradering
Cramped, smelly.
Lucretia G - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Jillian I - Nov 2022
Algehele gradering
We only stayed for 1 night but felt so welcome since we arrived till we left.
Kennith S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en aangename oorslaap.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Dirk B - Okt 2022
Algehele gradering
12 on Beach is in 'n stil en rustige omgewing en ons het dit baie geniet.
Lauren N - Okt 2022
Algehele gradering
Very comfortable, a home away from home. Beautiful beach front view.
Greg A - Okt 2022
Algehele gradering
Very neat, safe and quiet.
Martin V - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en baie rustig gewees.
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Wow.
Trish M - Aug 2022
Algehele gradering
Always enjoy our stay at 12 on Beach. Perfect location and value for money.
Avron H - Aug 2022
Algehele gradering
Was awesome.
Julianna O - Aug 2022
Algehele gradering
Beautiful view of the harbour.
Pierre C - Jul 2022
Algehele gradering
Sal weer kom.
Sylvia V - Jul 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar en naby alles.
Lee Jane S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was die beste!
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese instansie.
Paula C - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, veilige gastehuis.
Adele D - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsig pragtig, en die garage is wonderlik.
Lynndill J - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a lovely pleasant stay.
Lees meerVuyo R - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasantly surprised.
Jacqueline J - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was rustig en lekker.
Naeema M - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ontvangs was baie goed, die atmosfeer is rustig en die personeel is baie vriendelik.
Trish M - Mrt 2022
Algehele gradering
Always amazing. We always stay at 12 on Beach. Definitely recommend.
Juliano R - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek, sal definitief aan ander aanbeveel.
Charl J R - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Doreen V - Jul 2022
Algehele gradering
Ag sommer net lekker.
Kenau K - Mei 2022
Algehele gradering
Hemel op Aarde.
Lees meerCharlene D - Nov 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time. Was pleasantly surprise with the place. Clean and well maintained.
Anneke D - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf - baie dankie! Skoon, netjies en veilig!
Dennis G - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier julle.
Patasha B - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely stay.
Erna N - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Robynne P - Sep 2022
Algehele gradering
Very cozy and comfortable place.
Charlton P - Aug 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Riana M - Nov 2022
Algehele gradering
Was nie kuier nie.
Caren S - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Anita D - Mei 2022
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
12 on Beach se terugvoer
Hi Anita,
Ons DStv pakket is die besigheids-pakket.
Die besigheids-pakket het nie al die kanale nie, maar daar is beslis meer as 1 kanaal. Daar was heel waarskylik 'n ander fout. As u weer sou oorbly laat weet ons asb dadelik as jy nie ander kanale opvang nie. Vriendelikke groete, 12 on Beach.
Liz S - Apr 2022
Algehele gradering
Suited it's purpose for a 2 night business stay.
Lees meerAwie M - Nov 2022
Algehele gradering
Very nice.
Sanet D - Des 2022
Algehele gradering
Kamer was netjies en die diens was uitstekend.
Mariandl P - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties gewees. Pragtige plek met mooiste uitsig oor see.
Louise C - Aug 2021
Algehele gradering
Veilige verblyf met uitsig op die baai.
George J - Aug 2021
Algehele gradering
Ek het elke oomblik geniet by 12 on Beach. Die rustigheid het my goed gedoen.
Doreen V - Jul 2021
Algehele gradering
Net oor die pad van die see.
Oneziswa N - Jun 2021
Algehele gradering
I had an awesome time, the placewas so modern clean and fresh and it's affordable as well.
Rebecca W - Apr 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Trish M - Apr 2021
Algehele gradering
Loved every minute.
Cupido M - Apr 2021
Algehele gradering
Is loopafstand vanaf alles.
Stephanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Kostelike verblyf.
Novin R - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en fantasties. Ons het ons gate uit geniet.
Trish M - Mrt 2021
Algehele gradering
We always enjoy our stay at 12 on Beach. Will definitely be back during the course of the year.
Andre Bethwell F - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik, sal weer terugkom.
Linda E - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing, lekker naby die see.
Denya B - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Leon W - Des 2021
Algehele gradering
Parking, getting in and out by the big gate is a bit of a concern.
Adrian V - Okt 2021
Algehele gradering
Moeite werd.
Suzette V - Apr 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Marelyn was baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilig. Pragtige uitsig van die algemene kuier-area.
Hayley B - Apr 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Clayton K - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend gewees.
Pj E - Mrt 2021
Algehele gradering
Onvoldoende parkering op perseel en die kombuisarea is onvoldoende, is te klein, kan nie eens 'n bord plaas tydens voedselvoorbereiding en 2-plaatstoof kan nie gebruik word sonder om te brand nie.
Heidi M - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend en fantasties. Ons het die rus geniet.
Frederick T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie veilig.
Charles C - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Juane T - Mei 2021
Algehele gradering
Toe ons daar arriveer was ons klaar in ons skik. Dit was baie lekker gwees. Sal enige tyd weer gaan. En die uitsig is die mees wonderlikste ding wat 'n mens ooit kan beleef.
Andre P - Apr 2021
Algehele gradering
Kort maar aangenaam
Bennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies waarde vir geld. Lawaai van straat in agterste kamers.
Lees meerElgrant L - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie om 'n naweek te spandeer.
Lydia J - Mei 2021
Algehele gradering
Safe and secure stay.
Basie R - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker stil plek, naby besighede, stapafstand.
Lees meerNaomi V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Salomé M - Nov 2021
Algehele gradering
Wegbreek vir die aand.
Charnel W - Okt 2021
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Lees meerSuzette F - Okt 2021
Algehele gradering
Kamers was vuil, beddegoed nie geruil na vorige besoekers nie en bloed op my lakens wat weereens bewys dat die beddegoed nie geruil was nie.
Lees meerMegan B - Okt 2021
Algehele gradering
No personal touch from the staff / owners.
Wilfried S - Okt 2021
Algehele gradering
'n Aaklige ervaring.
Lees meerMarinda M - Des 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Nadjoema D - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyed our stay.
Pierre C - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense.
12 on Beach se terugvoer
Baie dankie Pierre vir die wonderlikke terugvoer. Ons sien uit om jou weer te sien
Groete,
Cindy
Karen D - Okt 2020
Algehele gradering
Very satisfied
Thersia K - Sep 2020
Algehele gradering
Het dit geniet. Die ligging was perfek want ons funksie was naby geleë.
Doug S - Jan 2020
Algehele gradering
Great location. Wonderful, helpful staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Creat ligging. Wonderlike, behulpsame personeel.
Kamers was skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Zach D - Sep 2020
Algehele gradering
Die verblyf was baie aangenaam, skoon en het heeltemal aan ons behoeftes voldoen en meer.
Wayne D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly net bietjie noisy met die besige pad.
Miranda K - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens. Vriendelike diens. Goeie ervaring.
Melody C - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam en die eenheid was skoon en netjies.
Eddie W - Aug 2020
Algehele gradering
Was very nice. Will definitely return.
Kaylin M - Jan 2020
Algehele gradering
Amazing.
Mogammed N - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing, beach house on beach front with spectacular views. Nice calm and relaxing place.
Trish M - Feb 2020
Algehele gradering
Safe, stunning and amazing views.
Louis F - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Micheal P - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig.
Warner D - Okt 2020
Algehele gradering
So so.
Therene B - Des 2019
Algehele gradering
Beeldskoon.
Wesley L - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful place to be at.
Tanya B - Nov 2019
Algehele gradering
Wow, what a stunning place. Well organized and friendly host.
12 on Beach se terugvoer
Hi Tanya, thank you for your stunning review. We look forward to your next visit. Regards, Sonja.
Andiswa M - Nov 2019
Algehele gradering
The place is the best, very clean and tidy. I loved it and really enjoyed my stay.
12 on Beach se terugvoer
Dear Andiswa, thanks so much for your lovely review. I am so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.
Regards
Sonja
Kasavan (richard) N - Sep 2019
Algehele gradering
Home away from home.
12 on Beach se terugvoer
Dear Kasavan, thank you for your nice review. We look forward to your next visit. Regards, Sonja.
Micheal B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en definitief waarde vir geld.
12 on Beach se terugvoer
Hi Micheal,
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Nicky J - Sep 2019
Algehele gradering
Worth the stay.
12 on Beach se terugvoer
Hi Nicky,
Thank you so much for this awesome review, it made my day. We look forward to your next visit.
Regards,
Sonja
Tian V - Aug 2019
Algehele gradering
Clean, tidy, well-maintained, service is great and overall just a very welcoming guesthouse.
12 on Beach se terugvoer
Hi Tian, you made my day with your lovely review. I am so pleased you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit.
Regards
Sonja
Alta V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
12 on Beach se terugvoer
Beste Alta,
Baie dankie vir die terugvoer, ons neem kennis van die groter verwarmers en sal aandag daaraan gee. Die Weskus raak darem bitter koud by tye. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete,
Sonja
Lynette K - Jun 2019
Algehele gradering
Klein paradys omring met 'n rustigheid en pragtige natuurskoon.
12 on Beach se terugvoer
Beste Lynette, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ja, ons bly in 'n stukkie paradys. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Ilezia V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Beste Ilezia,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was regtig baie aangenaam om jou hele familie by ons te gehad het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
sonja
Sane N - Feb 2019
Algehele gradering
Ons wens ons kon nog bly.
12 on Beach se terugvoer
Goeeidag Johan en gesin,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Sonja
Louise T - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful and neat.
12 on Beach se terugvoer
Hi Louise,
Thank you so much for this review.
Joycie and I look forward to your next visit.
Regard, Sonja
Tandiwe N - Jun 2019
Algehele gradering
I will definitely stay here again. We enjoyed our stay.
12 on Beach se terugvoer
Hi Tandiwe,
Thank you for your review. On our listing, we indicate a queen-size bed and a sleeper couch. We look forward to your next visit.
Regards,
Sonja
Alyssa E - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly.
12 on Beach se terugvoer
Beste Alyssa,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Sonja
Marco D - Jan 2019
Algehele gradering
Was nie baie lekker nie.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Beste Derick,
Dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer oor die geraas wat die ander lede gemaak het. Ons het dadelik opgetree toe u dit aangemeld het en dus ook vir u gratis akkommodasie vir die ongerief aangebied. Ons hoop om u vinnig weer te sien.
Groete
Sonja
Ester F - Des 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig. Stapafstand na alle plekke waar jy wil wees.
Herlene S - Des 2019
Algehele gradering
It was a good stay, friendly staff and well-equipped room.
Raydene P - Des 2019
Algehele gradering
I'll recommend 12 on Beach to anyone. Lovely guesthouse.
Naomi S - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë, see-uitsig oor Saldanha se strand en hawe.
Diana-marie M - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik, maar ons net nie gewoond aan die verkeergeraas nie.
12 on Beach se terugvoer
Beste Diana,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal defnitief aandag gee aan die probleem.
Groete,
Sonja
Pieter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf met die breek van branders op jou voorstoep!
Jan F - Sep 2019
Algehele gradering
Was nie sleg nie.
12 on Beach se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Sonja
Bonita P - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
12 on Beach se terugvoer
Beste Bonita, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Sonja
Pieter P - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Les S - Jan 2019
Algehele gradering
Safe but noisy location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilige maar lawaaierige plek.
Goeie ligging, maar baie lawaaierig, veral as jy in kamer nr. 6 is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Dear Leslie,
Thank you for your review. I am sorry that you endured a noisy time. We hope next time it will be better.
Kind Regards,
Sonja
Reta L - Mrt 2019
Algehele gradering
Bevredigend.
12 on Beach se terugvoer
Beste Retha,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Lynne M - Feb 2019
Algehele gradering
Unfortunately, the house is on a busy road. Our room overlooked the road and it was a bit noisy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelukkig is die huis op 'n besige pad. Ons kamer het uitgekyk op die pad en dit was 'n bietjie raserig.
Ons stel voor dat 'n WiFi-booster vir die kamers aan die agterkant van die huis aangebring word. 'n Mens wil nie altyd in die sitkamer gaan sit om die WiFi te gebruik nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
I will attend to the booster. I dont think it is working. the signal generally was detectable from all the rooms.
Thank you for pointing it out.
Fortunate N - Des 2019
Algehele gradering
It was very relaxing.
Lucette P - Sep 2019
Algehele gradering
Die foto van die verblyfplek het ons effens omver gewerp.
12 on Beach se terugvoer
Beste Lucette,
Ek is so jammer om te hoor dat jy teleurgestel is. Jy het aanvanklik die "budget" kamer bespreek en ons het julle opgradeer na beter kamer teen geen ekstra koste nie. Op die blad is die seefront kamers duidelik gemerk as "seaview". Dit is ook hoekom daar so baie fotos van elke kamer gelaai is om nie misleidende inligting vir ons potensiele gaste te lewer nie.
Groete,
Sonja
Marius V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker, maar het nie snags veilig gevoel nie.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Beste Marius,
Dankie vir die terugvoer. Soos op die webtuiste, stuur ons sms'e vir na-ure inboek. Ons het die gasbottel die vorige dag nagegaan en daar was voldoende in die bottel. Die aansteker van die stoof was egter die probleem en ek vra groot omverskoning daarvoor. Volgens ons interne rekords was u voorsien van elektriese ketel toe u dit aangemeld het. Baie jammer vir die ongewensde elemente wat u versteur het. Ons gee defnitief aandag aan hierdie probleem en besef dat ons klein stukkie paradys ook nou deel raak van die statistiek in ons land. Ons bied vir u 1 gratis nag akkommodasie aan vir die ongerief wat u ervaar het.
Groete
Sonja
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Michelle D - Aug 2019
Algehele gradering
Not as expected.
12 on Beach se terugvoer
Dear Michelle,
I am so sorry that your workers that stayed with us were disappointed. The two rooms they have gas geysers and the instructions for use are in the rooms. We take pride in our service we offer and can not act on "not well maintained" if they can not point out what the other issue(s) was, All our rooms are equiped with heaters in the and electric blankets on the beds. We have checked all our rooms, and it is in good working order. We take immediate action when a fault is reported and want to make our guests stay as comfortable as possible. I also can not elaborate on "amenities not available" as nor you or I am sure what the workers meant by it.
Kind Regards,
Sonja
Rian E - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike geriewe en uitsig.
12 on Beach se terugvoer
Beste Dewald,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete, Sonja
Ronell W - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike verwelkomende mense.
12 on Beach se terugvoer
Beste Ronell, baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier vining weer. Groete, Sonja.
Elana D - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
12 on Beach se terugvoer
Hi Elana, ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Sonja.
Ilsa A - Okt 2018
Algehele gradering
Die dienste was baie goed. Is baie goed verwelkom.
12 on Beach se terugvoer
Hi, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete, Sonja
Aldrich S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker.
12 on Beach se terugvoer
Hi Aldrich, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons. Groete, Sonja.
Maricha K - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename, rustige, omgee mense en verblyf.
12 on Beach se terugvoer
Beste George, baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit sal ons plesier wees om u weer te akkommodeer.
Groete, Sonja
Wayne D - Aug 2018
Algehele gradering
My verblyf by 12 on Beach was fantasies.
12 on Beach se terugvoer
Beste Wayne, baie dankie vir die mooi boodskap.
Kom kuier weer.
Groete, Sonja
Richard V - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was een vir die boeke.
12 on Beach se terugvoer
Beste Richard, baie dankie vir die mooi boodskap. Kom kuier weer vir ons.
Groete, Sonja
Sylvia M - Aug 2018
Algehele gradering
Excellent!
Francois M - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
12 on Beach se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek is bly u het u verblyf by ons geniet. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Elmo S - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
12 on Beach se terugvoer
Beste Elmo,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Sonja
Gerrie J - Mei 2018
Algehele gradering
Warm, vriendelike personeel wat uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel en te akkommodeer.
12 on Beach se terugvoer
Beste Gerrie,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Sonja
Adelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
12 on Beach se terugvoer
Beste Adelle,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis voorwaar lekker om te hoor dat julle die besoek geniet het.
Kom kuier spoedig weer.
Groete,
Sonja
Estie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies, genotvol en goed toegeruste verblyf.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Beste Estie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly dat julle jul besoek by ons geniet het. Kom kuier vinnig weer vir ons.
Groete,
Sonja
Leonie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig.
12 on Beach se terugvoer
Hi Leonie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis vir ons ook lekker om aangename gaste soos julle te verwelkom.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
Sonja
Johan B - Jan 2018
Algehele gradering
Was 'n baie netjiese skoon plek om te bly, baie vriendelik.
12 on Beach se terugvoer
Beste Johan. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos u te verwelkom by ons. Groete, Sonja.
Hanro V - Sep 2018
Algehele gradering
Letterlik straat breedte weg van die see!
12 on Beach se terugvoer
Beste Hanro, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit maak voorwaar hierdie bedryf die lekkerste ooit. Kom kuier spoedig weer.
Groete, Sonja
Jason J - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het is daar.
12 on Beach se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier vinnig weer.
Groete,
Sonja
Elizabeth F - Jul 2018
Algehele gradering
Baie privaat en stil.
12 on Beach se terugvoer
Beste Elizabeth,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Gerome D - Mei 2018
Algehele gradering
The stay was very nice.
12 on Beach se terugvoer
Dear Gerome,
Thank you for the nice feedback. Please visit us again.
Regards,
Sonja
Sakkie K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en mooi, netjies en skoon.
12 on Beach se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek. Groete, Sonja.
Nathely K - Mrt 2018
Algehele gradering
It was amazing!
12 on Beach se terugvoer
Hi Nathely, thank you for the positive review. We look forward to your next visit. Regards, Sonja.
Pravino V - Des 2018
Algehele gradering
Sal enige tyd weer kom kuier.
12 on Beach se terugvoer
Hi Pravino,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vra groot omverskoning oor die warm waterstelsel. Ons het aandag daaraan gegee.
Groete,
Sonja
Johan N - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf teen billike prys.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Hi Johan, baie dankie vir die terugvoer. Op die webwerf is die see aansig kamers gemerk met "Seaview". Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Sonja.
Kelly C - Nov 2018
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike tyd en baie gerieflik. Baie dankie.
12 on Beach se terugvoer
Hi Kelly, baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier vining weer by ons.
Groete, Sonja
Daneel U - Apr 2018
Algehele gradering
Geen probleme nie, lekker gebly.
12 on Beach se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek. Groete, Sonja.
Liezel D - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf. Vriendelik ontvang.
Diane H - Jan 2018
Algehele gradering
We had an excellent holiday.
12 on Beach se terugvoer
Hi Diane,
Thank you for your message. We look forward to your next visit.
Regards,
Sonja
Itshokeng B - Des 2018
Algehele gradering
It was an awesome experience and very friendly staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n awesome ervaring en baie vriendelike personeel.
Dit was 'n amazing ervaring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Hi.Thank you for your feedback. Come visit us soon.
Regards,
Sonja
Trish M - Okt 2018
Algehele gradering
Loved it, can't wait for my next visit!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal oor dit, kan nie wag vir my volgende besoek nie!
Ek het elke oomblik geniet, veral die uitsig. Wens net ek kon langer bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Hi Trisha, please visit us again and for a longer period. Regards, Sonja.
Aldrich S - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
12 on Beach se terugvoer
Goeiedag Aldrich,
Baie dankie vir die boodskap. Ek is bly jy het jou verblyf geniet by ons. Kennis word geneem van die parkering en ons dringende aandag word daaraan gegee. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Sonja
Anne-marie D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was goed net bietjie raserig.
Richard K - Mei 2018
Algehele gradering
Beslis weer kom.
12 on Beach se terugvoer
Beste Richard,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sonja
Samantha B - Aug 2018
Algehele gradering
Onaangenaam. Ons moes 2 ure wag om by die huis in te gaan, want die hek was stukkend.
12 on Beach se terugvoer
Beste Samantha
Ek is so jammer om van jou ervaring te hoor. Ek het ons rekords, die bestuurder aan diens en oproepe nagegaan en sien geen klagte of probleem vanaf julle aangemeld nie. Ons sou dadelik gereageer het toe die probleem ontstaan het. Ons sal u een aand gratis verblyf aanbied vir u ongerief. Groete, Sonja.
Colleen V - Des 2017
Algehele gradering
Stil, rustig en skoon.
12 on Beach se terugvoer
Beste Colleen. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier spoedig weer vir ons. Groete, Sonja.
Yvonne L - Des 2017
Algehele gradering
Awesome om daar te bly.
12 on Beach se terugvoer
Hi Yvonne, dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer vir ons. Weskus groete, Sonja.
Jenifer W - Des 2017
Algehele gradering
It was absolutely relaxing and very private.
12 on Beach se terugvoer
Hi Jenifer,
Thank you for the awesome feedback. We look forward to your wish list next visit.
Regards,
Sonja
Peter J B - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
12 on Beach se terugvoer
Hi Peter, Dit was voorwaar heerlik om sulke aangename gaste soos u by ons te verwelkom. Kom kuier weer. Groete, Sonja.
Shannon-lee C - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely welcoming and value for money.
12 on Beach se terugvoer
Hi Shannon, thanks for the positive feedback. It is always a pleasure welcoming such awesome guests by us. Please visit us again. Regards, Sonja.
Liedie C - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, kamers smaakvol en baie netjies.
12 on Beach se terugvoer
Hi Liedie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was lekker om u as gaste by ons te kon gehad het. Kom kuier vinnig weer. Groete, Sonja.
William S - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, ontspanne en die rustigheid self.
12 on Beach se terugvoer
Goeiedag,
Duisende dankies vir die goeie terugvoer. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete Sonja
Douglas C - Jul 2017
Algehele gradering
Stunning.
12 on Beach se terugvoer
Hi, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Weskus Groete,
Sonja
Anchen N - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
12 on Beach se terugvoer
Hi Anchen, baie dankie vir jou terugvoer. Dis voorwaar lekker om julle by ons te kon verwelkom. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Sonja
Wilhemina I - Jun 2017
Algehele gradering
Fabulous!
12 on Beach se terugvoer
Hi Wilhelmina, thank you for your awesome review. It was such a pleasure meeting you and your family. We look forward to your next visit.
Regards, Sonja
Stephne F - Mrt 2017
Algehele gradering
Vreedsaam met 'n asemrowende mooi uitsig.
12 on Beach se terugvoer
Hi Stephne,
Thank you for staying with us and we are so glad that you had an awesome stay. We hope to see you soon.
Beachy regards.
Charnay W - Jan 2017
Algehele gradering
Guest House heaven, would do it again in a heartbeat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gastehuis-Hemel, sal definitief weer gaan.
Awesome ligging, vriendelike personeel en selfs vriendelike gaste. Netjiese, moderne kamers, home away from home. Perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your awesome review Charnay.
We are so pleased that you had an awesome stay with us, and you are always welcome.
Beachy regards.
Nolene V - Jun 2017
Algehele gradering
Great plekke om te bly.
12 on Beach se terugvoer
Hi Nolene, baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om jul te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuier. Groete, Sonja
Jeanette P - Jun 2017
Algehele gradering
We had a lovely stay at 12 on Beach.
12 on Beach se terugvoer
Dear Jeanette, thankyou so much for the nice review. We are pleased to hear that you had a pleasant stay with us. Our sincere apologies for the water issues. We had it seen to. We look forward to your next stay.
Regards, Sonja
Johannes Henderik W - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
12 on Beach se terugvoer
Hi, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis vir ons baie spesiaal om ons gereelde gaste terug te verwelkom by ons. Ons sien uit na u volgende kuier by ons. Groete, Sonja
Mark D - Des 2017
Algehele gradering
Lekker.
12 on Beach se terugvoer
Beste Mark, baie dankie vir u terugvoer. Groot omverskoning vir die verkeer geraas van die pad. Met die besige Desember maand het ons self gemerk dat die paaie baie besiger is as vantevore. Ek hoop u volgende besoek sal bietjie rustiger wees. Groete, Sonja.
Edgar J - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties vir wegkom naby see en geniet die rustigheid.
12 on Beach se terugvoer
Hi Edgar, baie dankie vir die mooi terugvoer. U as gaste maak ons taak net lekkerder. Kom kuier vinnig weer vir ons. Groete, Sonja.
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige paar dae gehad en die seelug geniet.
12 on Beach se terugvoer
Beste Jan, baie dankie vir die terugvoer. Ek stem dat die seelug 'n kalmerende effek het op die siel, veral as u van die besige stad afkom. Kom kuier gerus weer vir ons. Groete, Sonja.
Derick H - Des 2017
Algehele gradering
Crisp clean linen. Warm hearty breakfast. Friendly happy staff.
12 on Beach se terugvoer
Hi Derick, thank you for the positive feedback. It is always a pleasure welcoming guest like you. Visit us again. Regards, Sonja.
Jan D - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en behulpsaam.
Eileen S - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, mooi, netjies gerieflik.
12 on Beach se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis voorwaar lekker om sulke aangename gaste soos julle by ons te kon gehad het. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete, Sonja
Marlene K - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie lekker, net bietjie koud in die kamer (nr. 7).
Ria D - Feb 2017
Algehele gradering
Ongerieflike sekuriteitstelsel. Skoon en netjies.
12 on Beach se terugvoer
Hi Ria,
We are glad that you had a pleasant stay and we will look into getting some mirrors for the rooms - thank you for the feedback and we hope to see you again soon!
Beachy regards!
Sharne C - Des 2017
Algehele gradering
Genotvol.
12 on Beach se terugvoer
Beste Sharne, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om sulke aangename gaste soos u by ons te verwelkom. Kom kuier weer. Groete, Sonja.
Maartin P - Okt 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
12 on Beach se terugvoer
Hi Maartin, dis voorwaar lekker om sulke aangename gaste soos u by ons te verwelkom. Groete, Sonja.
Tenille C - Jul 2017
Algehele gradering
It was lovely and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was pragtig en rustig.
Ons het dit baie geniet, dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Hi, it is always lovely welcoming awesome guests like you. We look forward to your next visit. Regards, Sonja
Elma D - Feb 2017
Algehele gradering
Goed.
12 on Beach se terugvoer
Hi Elma!
We do apologise that you didn't have a very pleasant stay but we appreciate your review and honesty!
We hope to see you soon nonetheless!
Jacobus D - Jan 2017
Algehele gradering
Daar is baie geraas en geen tyd vir ontspan nie.
12 on Beach se terugvoer
Hi Jacobus,
We thank you for the review and we apologize that you didn't have such a pleasant stay with us.
Beachy regards
Karen B - Des 2016
Algehele gradering
What you see is what you get!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat jy sien is wat jy kry!
Dankie aan al die personeel van 12 on Beach, hulle was so vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is so ruim en goed toegerus. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Hi Anthonie,
Thank you for your awesome review and we are thrilled that you had an awesome stay with us!
We hope to see you soon and safe travels until then!
Beachy Regards
Ann F - Nov 2016
Algehele gradering
Love it!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mal daaroor!
Wil so graag teruggaan! Mal daaroor!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your 5-Star review Ann!
We hope to see you again soon!
Beachy Regards!
Justine L - Nov 2016
Algehele gradering
The place is awesome, quite neat. Staff friendly.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for the awesome review Justine and we are glad that you had a wonderful stay.
We hope to see you soon!
Beachy Regards
Albie E - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker!
12 on Beach se terugvoer
Thank you very much for your lovely review, Albie!
We hope to see you again in the future!
Ansie S - Okt 2016
Algehele gradering
As jy wil rus is dit die plek!
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your lovely review, Ansie!
We hope to see you soon again!
Marietjie V - Okt 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan vir 'n langer kuier.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your review Marietjie.
We are glad that you had a wonderful stay with us.
Deirdre E - Jul 2016
Algehele gradering
Dis 'n rustige, fantastiese plek.
Anthony V - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Andrew A - Jul 2016
Algehele gradering
Baie rustig en was geensins gepla nie.
Elizabeth M - Jun 2016
Algehele gradering
Gemaklik en tuis.
Lees meerRenier V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanne.
Hennie P - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en sal beslis weer daar gaan bly.
Lees meerRina R - Apr 2016
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel.
Ben B - Feb 2016
Algehele gradering
Was fantasties.
Jenni K - Jan 2016
Algehele gradering
This was really a very pleasant stay.
12 on Beach se terugvoer
Hi Jenni,
Thank you so much for your positive feedback. We look forward to your return.
Kind Regards,
Sonja
Rian S - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Rian,
Baie dankie vir die terugvoer, dis voorwaar lekker om sulke positiewe kommentaar te ontvang. Ons sien uit na u volgende kuier.
Groete,
Sonja
Danie L - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Jd S - Jun 2016
Algehele gradering
Wonderlike plekkie en baie aangenaam vir ons wegbreek van die huis af.
Angelique A - Jun 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Gabriel V - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lynda S - Jan 2016
Algehele gradering
Ek het baie lekker hier gebly en sal dit oorweeg om weer daar tuis te gaan. Die mense was ook vriendelik en behulpsaam.
12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Lynda,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die asblikke en yskas en sal die nodige aandag gee. Jammer as dit enige ongerief veroorsaak het.
Vriendelike groete,
Sonja
Rowena K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker en lieflike see-uitsig.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your review Rowena. We are glad you had a wonderful stay and we hope to see you again in the future!
We do apologise for the awakening so early in the morning but thank you for notifying us about it.
Eleanore K - Feb 2016
Algehele gradering
Was goed, het net baie met die WiFi gesukkel.
Merwin M - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Geraldine V - Jan 2016
Algehele gradering
Gasvry, huislik en baie aangename verblyf en ideale rusplek.
12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Geraldine,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van u kommentaar en sal die nodige aandag gee.
Groete,
Sonja
Lize-mare D - Mei 2016
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf wat netjies en skoon was.
Minky D - Mei 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Cornelis H - Des 2016
Algehele gradering
Meer geskik as oornag/besigheids akkommodasie.
12 on Beach se terugvoer
Hi Cornelis,
Thank you for your review! We are glad that you had a pleasant stay with us.
Beachy Regards.
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Hans V - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker.
12 on Beach se terugvoer
Thank you for your review, Hans and for staying with us.
Our apologies for the loud guests below. This is something we will be looking into from now in order to avoid this in the future!
Anne V - Sep 2016
Algehele gradering
Netjiese skoon kamer met stadige WiFi en beperkte DStv, haardroër, strykyster en strykplank, vriendelike diens wanneer jy iemand opgespoor kry!
Lees meerDewan H - Aug 2016
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Lees meerVicky V - Des 2016
Algehele gradering
Slegste verblyf en ervaring ooit.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Hi Vicky,
Our sincere apologies that your stay with us did not go as planned, and was not pleasant at all. We will definitely address the issues raised and make work of it. Thank you for your feedback.
Beachy regards
Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Ligging en netheid het teleurgestel.
Lees meer12 on Beach se terugvoer
Hi Louis.
Thank you for the review.
Our apologies that things were not pleasant during your stay, but we will continue to work on things.
Beachy Regards!
Jakkie P - Okt 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig.
12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Jakkie,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons sien uit na u volgende kuier by ons.
Groete,
Sonja
Koos W - Okt 2015
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en ons is op die hande gedra soos konings!
12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Koos,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dis voorwaar lekker om sulke komplimente te kry. Ons sien uit na u volgende besoek.
Groete,
Sonja
Joanne C - Sep 2015
Algehele gradering
Cool!
Eleanore K - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was baie goed.
Riana S - Mei 2015
Algehele gradering
Pragtig, wonderlike mense en bekostigbaar.
Justus H - Mei 2015
Algehele gradering
Gasheer is behulpsaam en vriendelik.
Renier J - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie skoon, veilig, en vriendelik!
Lee V - Feb 2015
Algehele gradering
Everything including the perfect home-made breakfast was phenomenal.
Dianay G - Jan 2015
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Hermina O - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker, kan net hulle braaigeriewe opskerp.
Anchen N - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ek het gehou van my privaatheid.
Francois F - Aug 2015
Algehele gradering
Goed!
Cornelia B - Sep 2015
Algehele gradering
Die kamer is baie netjies en skoon.
Lees meerRichard K - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelik!
Bianca S - Mrt 2015
Algehele gradering
Kort verblyf, maar baie lekker!
Juanito H - Nov 2015
Algehele gradering
Rustig en perfek!
12 on Beach se terugvoer
Goeie dag Juanito,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit na u volgende kuier by ons.
Groete,
Sonja
Kobie J - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en netjies.
Cobus L - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Craig V - Feb 2015
Algehele gradering
Eetkamer met mooi uitsig.
Alistair S - Jan 2015
Algehele gradering
Excellent stay and hospitable host
Elize B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam met baie goeie sekuriteit en aangename personeel!
Mario Z - Sep 2015
Algehele gradering
Die eienaar en werkers is baie vriendelik.
Nathely K - Des 2015
Algehele gradering
Very beautiful and cozy place. We will visit again.
12 on Beach se terugvoer
Good day Nathely,
Thank you for your positive feedback. We look forward to your next visit.
Regards,
Sonja
Charne M - Mei 2015
Algehele gradering
Cosy and neat for a couple.
H E - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies, Baie goeie ligging.
Heleen J - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en goed ingerig. Baie veilig. Het lekker gebly.
Elna S - Sep 2015
Algehele gradering
Aangename plek... ek sal beslis weer daar oornag en sal dit beslis aanbeveel.
Gisela S - Mrt 2015
Algehele gradering
Easy booking with LekkeSlaap!
Claudia F - Feb 2015
Algehele gradering
Oornagplek.
Chris S - Mrt 2015
Algehele gradering
Het daar vertoef vir 'n naweek.
Carmen R - Jul 2015
Algehele gradering
Rather disappointing visit.
Adri J - Des 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
Arista B - Des 2014
Algehele gradering
Die beste verblyf nog!
Adele V - Nov 2014
Algehele gradering
Sal definitief weer kom!
Jos V - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gebly!
Susan S - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was stil en rustig.
Pieter J - Sep 2014
Algehele gradering
Net een woord om ons verblyf te beskryf - fantasties. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit word baie sterk aanbeveel.
Denzil H - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Jaco C - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ronel G - Aug 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Joanne C - Aug 2014
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en het baie lekker geslaap!
Pieter H - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies, bekostigbaar
Javin W - Jul 2014
Algehele gradering
Gasvryheid was die beste!
Amelia K - Mei 2014
Algehele gradering
We really enjoyed the stay, service and neatness.
Soekie S - Apr 2014
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Fasiliteite en personeel uitstekend.
Gerhard V - Apr 2014
Algehele gradering
Die verblyf by 12 on Beach was wonderlik.
Shani H - Apr 2014
Algehele gradering
"Great" kamer en vriendelike gasheer.
Lees meerChantel E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en veilig!
Phoebe V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie mooi, baie skoon, baie lekker!
Terry W - Mrt 2014
Algehele gradering
Highly recommend 12 on the Beach.
Jo-anne J - Mrt 2014
Algehele gradering
Had an absolutely great time.
Lindi-Lee B - Mrt 2014
Algehele gradering
Die selfsorgeenheid is baie goed toegerus en die diens uitstekend.
Tarryn L - Feb 2014
Algehele gradering
Such a lovely place
Violet A - Nov 2014
Algehele gradering
It was safe, quiet and peaceful at 12 on Beach.
Yvonne V - Sep 2014
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend, asook die diens ontvang.
Lana-dee L - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig.
Riana F - Jun 2014
Algehele gradering
Die akkommodasie se netheid en moderne interieur het dit vir my gedoen!
Mike L - Mrt 2014
Algehele gradering
A very good place for a weekend stay
Steven S - Des 2014
Algehele gradering
Great comfort at an affordable price
De Waal D - Okt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees en sal beslis weer daar tuisgaan!
Lionel H - Aug 2014
Algehele gradering
Gaste kamer.
Bronwynne C - Jul 2014
Algehele gradering
Wow, a house in front of the beach and such friendly and helpful people!
Alex W - Apr 2014
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Diana J - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier.
Ockelanda H - Aug 2014
Algehele gradering
'n Ontspanne naweek!
Andries P - Apr 2014
Algehele gradering
Raserig deur die nag.
Jaco C - Apr 2014
Algehele gradering
Vriendelike diens ontvang.
Pieter U - Apr 2014
Algehele gradering
Die foto van die uitsig is bedrieglik.
Waldemar C - Aug 2014
Algehele gradering
Dit is 'n baie "nice" plek!
Annie D - Mei 2014
Algehele gradering
Netjiese moderne verblyf met uitstekende diens!
Lisa W - Aug 2014
Algehele gradering
Netjies.
Marius W - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Anne B - Jul 2014
Algehele gradering
Fantasties. Geweldig tevrede.
Riana E - Mrt 2014
Algehele gradering
Goed geleë en baie lekker kamer.
Awie S - Apr 2014
Algehele gradering
Verblyf geskik vir besigheidsmense, nie vir vakansiegangers nie.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 12, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang