Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Beach

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jolanda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly, net die dubbelbed was bietjie kraakerig gewees, maar verder was daar geen klagtes nie. Sal beslis weer daar plek bespreek op 'n volgende geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Very comfortable with everything I needed. I stayed in one of the front-facing rooms where you get a peek of the sea. Very comfortable. A comfortable bed and pillows make such a difference to one's sleep. The self-catering kitchen is compact but fully equipped with everything one needs. Cindy is a total star. Couldn't have asked for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeelah H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie diens. Sal oor en oor daar kuier. Fantastiese diens. Kamers baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anellia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful view & space! Lieflike aand in 12 on Beach!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasmagories Wonderlike ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyn D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlike rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Die diens is baie goed, vriendelike dames wat daar werk. Uitsig op die see is wonderlik. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Lekker gekuier. Kom gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

12 out of 10 satisfied, amazing place. Absolutely amazing, top-notch service, privacy and tranquility were out of this world, scenic surroundings with the beach at your doorstep. You are outstanding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beautiful location, the sea facing rooms are perfect. Beautiful location, the sea facing rooms are perfect. Very enjoyable stay. The family room has a garage connected, which we were not aware of, but it was a very nice surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker by die see. Dit was 'n plesier om daar te bly vir die 2 dae, sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ST Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 12, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae525841f18c4bf5c23268ab3a33c3570de697dd8f2e15d01602d2fbfb0a6b2860004e97ddb2ef9756cb2f931b5218d2f31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 12 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.003243639928 17.947960996295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang